My baas se man
Ek het nou die dag my baas (op wie ek ‘n hengse crush het, of gehad het) se man ontmoet. Wat ‘n oulike mens. Dit het my baie gehelp om hom te ontmoet, want nou as ek aan my baas dink, dink ek aan hom ook, en aan hulle as ‘n paartjie. Dis eintlik ‘n yslike verligting op ‘n manier.
Aards
Ek het op twee blogs by WordPress stukke gelees wat magies mooi en aards oor hul liefdeslewe skryf – die een blog is nogal deur ‘n man. Ek weet nie of ek moet uitwys wie so mooi skryf nie, netnou delete hulle dit of iets. Al wat ek sal sê is dat albei in my blogrol is.
Mooier as toe sy jonk was. Annelien
Ek het hierdie fotos op die Sarie webbladsy gesien. Is sy nou mooier as wat sy was of wat?
Godin van die gepeupel
Ek het altyd gewonder oor hierdie skildery -La Liberté guidant le peuple , en het so bietjie gaan lees by Wikipedia oor hoekom Eugène Delacroix die revolusie juis so voorgestel het.
He depicted Liberty, personified by Marianne, symbol of the nation, as both an allegorical goddess-figure and a robust woman of the people, an approach that contemporary critics denounced as “ignoble“ (die snobs was nog altyd met ons!).
Iets baie spesiaals van my baas
Ugh, Valentynsdag is een groot scam .. niks romanties het met my gebeur nie, net gewerk, werk werk. My baas was nie eers daar nie, en ek het gehoor sy is getroud (moes dit geraai het).
Ek wil darem nog een iets van haar neerskryf:
Een dag het die lugversorging nie gewerk nie, en ons het vroeg begin en tot laat gewerk. Dit was baie warm, en teen laatmiddag was sy in ons kantoor, haar vriendelike en sjarmante self. Maar ek kon haar ware reuk ruik. Sy is nie van blommetjies en seep gemaak nie, maar van warmte, sagte plekkies, en hare! Dit was vir my baie spesiaal om te beleef.
My lieflike baas
My projekbestuurder is ‘n baie eksentrieke vrou. Mens kan dit sien aan hoe sy loop, haar hare, hoe sy aantrek, en alles wat sy doen, dat sy alles vir haarself besluit, en haar nie juis steur aan konvensie of mode nie. Sy is nogtans baie professioneel, hardwerkend en georganiseerd (meer georganiseerd as wat ek ooit kan hoop om te wees). Maar sy is vol pret – sy hou selfs van sekssistiese grappies (nes ek).
Guillaume Seignac se nimfies
Ek dink nie ek het al ‘n sexy vrou teegekom wat nie van kinders hou nie.
Facebook – lelik
Hierdie meisies is nie vir my mooi nie. Die manier hoe hulle hulself vorentoe stoot, en hulle oorbewustheid van hul eie seksualiteit sit my heeltemal af. Miskien is dit moeilik en verwarrend vir meisies om kop te hou in vandag se lewe met pornografie wat so maklik in almal se lewens indring, of miskien het ons iewers iets moois verloor, en nou kan mens dit aan die jong meisies sien.
Die onmoontlike gebod
Een keer was ek in ‘n swembad by ‘n oord, en daar was van daardie pype waar mens so in ‘n spiraal saam met die water afgly. Ek het in die swembad gestaan, en toe sien ek ‘n vrou van so rondom 40 wat met haar twee jong kinders speel. Sy het saam met hulle by die pyp afgegly, en was heeltemal deel van hulle spel en baie liefdevol met haar kinders. Vir ‘n rukkie het ek net geniet om hulle te sien speel, al het ek gesien sy is baie mooi.
Die toekoms – in 1910
***
Breinlaai masjiene in die skool:
***
Ietsie vir die pad:
***
Blommefees:
***
Bouterrein:
***
Vlieende brandweermanne:
***
Klank-boodskap:
***
Klank-koerant
***
Kleremaker:
***
Gemotoriseerde skoene:
***
Parys na Beijing:
***
Passiers lugskip:
***
Polisieman:
Radiumverwarmer:
Feministe (en hul mans) se liefdeslewe is die lekkerste
Feminism And Romance Go Hand In Hand
ScienceDaily (Oct. 16, 2007) — Contrary to popular opinion, feminism and romance are not incompatible and feminism may actually improve the quality of heterosexual relationships, according to Laurie Rudman and Julie Phelan, from Rutgers University in the US. Their study* also shows that unflattering feminist stereotypes, that tend to stigmatize feminists as unattractive and sexually unappealing, are unsupported.
It is generally perceived that feminism and romance are in direct conflict. Rudman and Phelan’s work challenges this perception. They carried out both a laboratory survey of 242 American undergraduates and an online survey including 289 older adults, more likely to have had longer relationships and greater life experience. They looked at men’s and women’s perception of their own feminism and its link to relationship health, measured by a combination of overall relationship quality, agreement about gender equality, relationship stability and sexual satisfaction.
They found that having a feminist partner was linked to healthier heterosexual relationships for women. Men with feminist partners also reported both more stable relationships and greater sexual satisfaction. According to these results, feminism does not predict poor romantic relationships, in fact quite the opposite.
The authors also tested the validity of feminist stereotypical beliefs amongst their two samples, based on the hypothesis that if feminist stereotypes are accurate, then feminist women should be more likely to report themselves as being single, lesbian, or sexually unattractive, compared with non-feminist women. Rudman and Phelan found no support for this hypothesis amongst their study participants. In fact, feminist women were more likely to be in a heterosexual romantic relationship than non-feminist women.
The authors conclude that feminist stereotypes appear to be inaccurate, and therefore their unfavorable implications for relationships are also likely to be unfounded. * Reference: Rudman LA & Phelan JE (2007). The interpersonal power of feminism: is feminism good for romantic relationships? Sex Roles (DOI 10.1007/s11199-007-9319-9)
***
Krediet: Feminism And Romance Go Hand In Hand
































Onlangse Kommentaar