Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Archive for Maart, 2009

Verslanking

Jy eet gesond, en kry oefening maar maer word jy nie.   Dis glad nie ‘n probleem wat jy het nie, maar ongelukkig omskep sommiges dit in ‘n probleem vir hul eie selfsugtige redes.   Die maatskappye in die verlankingsindustrie beskou jou as hul wettige prooi.  Hulle laat jou geweldig sleg voel oor jou liggaam, en meer nog, jou hele menswees.  Met fyn sielkunde laat hul advertensies jou voel dis jou plig om geld aan produkte spandeer sodat jy die ‘arme”  samelewing kan beskerm daarteen om jou vet te sien.

Dit is mos baie onredelik of hoe?   Veral as jy agterkom dat hierdie verslankingsprodukte nie werk nie, en boonop baie sleg is vir jou.  Dis onredelik genoeg om oor kwaad te word!  En dis hoekom die vetaanvaardingsbewings opstaan en sê  “Ons gaan nie al hierdie nonsens opvreet nie – ons gaan nie daardie pille koop, of daardie advertensies se beledigings sluk nie. En ons gaan al ons regte opneem. Ons aanvaar nie diskriminasie nie – nie by die werk nie, en ook nie op die strand, of in die gym, swembad of vliegtuig nie”

Hierdie inskrywing is veral geinspreer deur Carrie.

Jy kan nog van vet-aanvaarding lees.  Hierso (jy weet jy wil)

Moenie vies raak nie, raak die bliksem in!

Ek sien daar is Christene wat wil beweer dit is sonde om vet te wees.  Nou kyk, as iemand my voorkoms as sonde wil afmaak, sal ek nie net bietjie vies raak nie!   Ds Hennie Stander bewys hierdie idees is “absolute onsin.”

Gaaf.

Maar so ‘n bietjie meer passie sou nie onvanpas gewees het, Dominee.  Daar is iets fout met hierdie mense wat vet mense so treiter, en hulle moet nie onseker gelaat word oor of dit OK is om so gemeen te wees nie.  Lees hulle volgende keer die Leviete voor!


Meer is beter

z9


Nog ‘n sproetgesig

sproetjies


Dare to Show Your Face

Carrie:

(meer…)


Vet aanvaarding – Moenie bang wees nie

As jy ‘n man is, tel ander mans se opinie oor jou meisie se vorm glad nie.   As jy ‘n muis is – wel dan is dit natuurlik totaal bepalend.

bg6

(meer…)


Vet aanvaarding

Die idee is om mense se koppe te swaai sodat hulle aan jou dieselfde dinge gun as maer mense.  Staan op jou regte.

(Hierdie meisie laat my kop draai ook!)

la11 (meer…)


Vet aanvaardings aktivisme

Klas, vandag gaan julle leer van vet aanvaardings aktivisme.  ‘n Vet aanvaardings aktivis is iemand wat raaksien dat vet mense soms onregverdig behandel word, en soms onnodige ongerief en diskriminasie moet verduur bloot oor hul liggaamsvorm.   Vet mense word self soms aan ‘n verbasende hoeveelheid  haat en nyd blootgestel.   Mans, maar veral en hoofsaaklik vroue ly onder hierdie soort diskriminisie.   Dit is omdat die samelewing en maatskappye wat produkte wil verkoop, hulself die reg toegeien het om ‘n standaard tipe voorkoms aan alle vroue voor te skryf, en enige afwyking van daardie voorkoms is onaanvaarbaar, en word veroordeel.

Soms is vroue die grootste toepassers van hierdie soort liggaamsfascisme. Sommige vroue sal byvoorbeeld afkeurend sis wanneer ‘n vet vrou in ‘n bikini op die strand verskyn, maar bewonderend kloek wanneer ‘n slanke meisie dieselfde doen. Hierdie vroulike toepassers is totaal gebreinspoel deur die stelsel.

spock (meer…)


Rosario Dawson

rosario-dawson

(Nog iets wat mans nie kan doen nie)


Meisie op bed

kf


My Oom se vrou

Ek hou van my Oom, hy is ‘n interessante ou wat al baie avonture beleef het. Meanwhile back at the ranch, soos hulle sê, moes sy vrou meestal die kastaings uit die vuur krap, die pot aan die kook hou en die kinders groot maak. Sy het 5 kinders grootgemaak, en het nou behalwe haar eie 9-5 werk, ook ‘n ekstra werk – net om kop bo water te hou. Alles wat in die huis of aan die kar breek, is ook haar worries. Die gevolg is dat sy teen die tyd taamlik afgemat lyk. Sy is ook baie oorgewig – soveel so dat sy rugprobleme het, en moeilik beweeg. My oom is nie baie vriendelik met haar nie, selfs voor ander mense kam hy haar soms af, maar met alle ander mense is hy vriendelik en joviaal.

(meer…)


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers