Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Vet aanvaardings aktivisme

Klas, vandag gaan julle leer van vet aanvaardings aktivisme.  ‘n Vet aanvaardings aktivis is iemand wat raaksien dat vet mense soms onregverdig behandel word, en soms onnodige ongerief en diskriminasie moet verduur bloot oor hul liggaamsvorm.   Vet mense word self soms aan ‘n verbasende hoeveelheid  haat en nyd blootgestel.   Mans, maar veral en hoofsaaklik vroue ly onder hierdie soort diskriminisie.   Dit is omdat die samelewing en maatskappye wat produkte wil verkoop, hulself die reg toegeien het om ‘n standaard tipe voorkoms aan alle vroue voor te skryf, en enige afwyking van daardie voorkoms is onaanvaarbaar, en word veroordeel.

Soms is vroue die grootste toepassers van hierdie soort liggaamsfascisme. Sommige vroue sal byvoorbeeld afkeurend sis wanneer ‘n vet vrou in ‘n bikini op die strand verskyn, maar bewonderend kloek wanneer ‘n slanke meisie dieselfde doen. Hierdie vroulike toepassers is totaal gebreinspoel deur die stelsel.

spockLeonard Nimoy is ‘n bekende vet aanvaardings aktivis.

leonard

Hy het ‘n reeks fotos geneem, en gepubliseer in ‘n boek: The Full Body Project.  In die boek is daar fotos soos die:

vet

Viva verkeidenheid!

Huiswerk en prakties:

1.  Gaan lees verder hier.

2. Bring idees hoe ons as die samelewing meer liefde en respek aan ons vetties kan gee.

3. Bring 10 fotos van mooi en sexy vet vroue

Een Reaksie

  1. Juan

    Ongelukkig is selfde samelewing wat teen vet diskrimineer ook die samelewing wat besluit hoe die perfekte mond, neklyn, velkleur en voetgrote moet lyk. Ons, as n samelewing sal nooit vooruit kan gaan as ons nie mekaar aanvaar soos ons geskape is nie. Dis hartseer!

    2012/02/14 at 05:53

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers