Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Archive for February, 2012

Reg om te swem

image


‘n Fyn rooikop


Begrip


Bypassend


Veelseggend


Die beste mans ooit (3): Ignaz Semmelweis

Dr Ignaz Semmelweis was ‘n Hongaarse dokter en verloskundige wat ontdek het dat die voorkoms van kraamkoors  (en gevolglike  sterftes) drasties verminder kan word deur die hande te ontsmet tydens geboorte.  Hy het op goeie higiëne en gereelde handewas deur dokters  aangedring, en soveel vroue se lewens gered dat hy as die redder van moeders beskryf is.  En hy het dit reg gekry nog voordat mense soos Louis Pasteur en Robert Koch gewys het dat daar iets soos kieme bestaan, en dat siektes deur kieme veroorsaak word.

Dit behoort niemand te verbaas nie, dat sommige dokters aanstoot geneem het dat Semmelweis hul bestaande idees en praktyke weerspreek het nie.  Byvoorbeeld Karl Braun, wat Semmelweis opgevolg het by die kliniek in Wene, het Semmelweis se siening verwerp, en die gevolg was ‘n drastiese styging in sterftes van moeders in die kliniek.   Nie dat so iets sommige dokters sal afsit nie – party dokters se selfvertroue is so groot, hulle kan nie deur deur sulke onbenullighede ge-rattle word nie.

Die refleks-agtige  verwerping van nuwe kennis omdat dit met bestaande idees en praktyke bots, word nou die Semmelweis reflex genoem. (Dis nogal iets wat bekend is vir mense in die HAES en vetaanvaarding kamp.  Dokters sal aanhou aandring op ‘n fokus op gewig verloor, al sê vroue in hulle massas dit help nie, en dit werk nie, en al is daar geen navorsing wat kan bewys dat mens jou gesondheid kan verbeter deur te fokus op gewig verloor nie ).

PS: Sien ook hierdie interessante inskrywing oor Semmelweis vs die bestaande orde



Uitdagend


Vroulik

image


Sien my

bruinoog, bruinoognooi

bruinoog, bruinoognooi


Die mooi sangeres


Sorgeloos

 


Gewoon mooi


Geamuseerd


Eksentriek


Louise se vrugte


Sexy sexygeid wat goed is vir jou

 


Op die balkon

image


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers