Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Oor my

Op hierdie blog is baie fotos en inskrywings, dis grootliks ‘n fotografie blog, maar dalk is hierdie inskrywing die een wat die beste  sê wat dit alles bymekaar hou.   Dis ook een ou se  siening van wat dit is wat vroue mooi en sexy maak, en hoe daardie dinge nie uit uit winkels en apteke kom nie.

Nou en dan skryf ek ook oor “Die beste mans ooit“, “Voor is mooier as na” en vetaanvaarding.  My  vetaanvaarding blog het ontstaan uit hierdie bladsy.

Kontak my by eelt.burger by  gmail.com


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers