Vet pret
Sê nou die liggaamsfasciste en ander inmengerige busybodies kry dit reg om die oorlog teen vet te wen, en alle vroue was presies ewe slank. Gelukkig kan dit nie gebeur nie, maar sê nou maar. Hoeveel minder pret sal daar nie gewees het nie?

Onlangse Kommentaar