Oopmond
As mens lank genoeg in die water bly om gewoond te raak aan die koue, kan jy met die seegras speel.
Vorige fotos van haar: Rooibos blommetjie, Groenoog, ‘n Rooikop met sproeitjies
Woudnimfie
Ek gaan vir ‘n tydjie groet – sal nog steeds by julle blogs uitkom, maar net vir ‘n rukkie stop hier, en ek wil vir een en almal wat hier gekuier het, dis nou al die beeldskone vriendinne in my blogroll, asook Andrew, baie dankie sê – dit was pret! En aan julle almal ‘n wonderlike kerstyd, en ‘n baie gelukkige 2010 toewens.
Warmte
Een van die mooiste dinge wat daar is om te sien is as ‘n vrou haar armholtes in jou rigting oopmaak . Hulle doen dit onwillekeurig as hulle van jou hou. En as hulle styf toehou is dit net mooi andersom.
Sommige vroue in showbiz weet natuurlik van hierdie ding, en so hulle speel daarop. Dis nie eg nie, maar nog steeds mooi om te sien:
Skoonheid is vir almal
Vandag wys ek ‘n gestremde skoonheid. Sy het Spina Bifida, en haar een been is onlangs geamputeer. Haar man neem die fotos, en hy is ‘n devotee, dws iemand wat aangetrokke is tot ‘n gestremde persoon.
Voor haar amputasie het sy so gelyk:
En deesdae lyk sy so:
Wat ‘n pragtige en vreeslose rooikop is sy nie!

































































































Onlangse Kommentaar