Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Posts tagged “kaal vroue

Glimlaggend

image


Begrip


Vrou wat sit


Spesiale boodskap


Hierdie vrou se natuurlikheid en gemaklikheid ..


ooh-la-la


Fotos met ‘n rusbank

rusbank

rusbank_kat

rusbank_windkrag


Toentertyd

70s_1

70s_3


Godin

1. Ek dink hierdie vrou werk nie, sy woon in ‘n kampeerterrein

2. Dit sou dwaas wees om met haar moeilikheid te soek

3. Ek bewonder haar houding

4. Sy het iets wat wat ek diep begeer

godin


Vet aanvaarding – Moenie jou laat voorsê nie

Moenie met ‘n man uitgaan wat iets oor jou gewig te sê het nie.  Hy sal altyd met iets van jou onvergenoegd wees. Kies iemand wat van jou hou soos jy is.

be11

be12

be13

be14

be15

Jy kan nog van vetaanvaarding lees.  Hierso

Vet aanvaardings aktivisme

Klas, vandag gaan julle leer van vet aanvaardings aktivisme.  ‘n Vet aanvaardings aktivis is iemand wat raaksien dat vet mense soms onregverdig behandel word, en soms onnodige ongerief en diskriminasie moet verduur bloot oor hul liggaamsvorm.   Vet mense word self soms aan ‘n verbasende hoeveelheid  haat en nyd blootgestel.   Mans, maar veral en hoofsaaklik vroue ly onder hierdie soort diskriminisie.   Dit is omdat die samelewing en maatskappye wat produkte wil verkoop, hulself die reg toegeien het om ‘n standaard tipe voorkoms aan alle vroue voor te skryf, en enige afwyking van daardie voorkoms is onaanvaarbaar, en word veroordeel.

Soms is vroue die grootste toepassers van hierdie soort liggaamsfascisme. Sommige vroue sal byvoorbeeld afkeurend sis wanneer ‘n vet vrou in ‘n bikini op die strand verskyn, maar bewonderend kloek wanneer ‘n slanke meisie dieselfde doen. Hierdie vroulike toepassers is totaal gebreinspoel deur die stelsel.

spock (meer…)


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers