Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Posts tagged “vet vroue

Kurwes

image


Vettie boemstieks


Selfvertroue


Vet cutie

Oops, skrik ek nou toe ek sien Son het van my blog geskryf, en ek het nie eers gedink enige WordPress bloggers lees nog hier nie!

Ek sit gou hierdie 2 cute fotos van ‘n meer respektabel geklede mooi dametjie om enige nuwe besoekers se skok te versag.  Sy hou baie van tuinmaak.

 


Sag en waaghalsig


Bestemming


Magievrou


Vrolik vroulik


Braaidag fotos


Vat so!


Mevrou Willendorf


Afwagting


Sononder skoonheid


Vroulike motorfietsbende


Verslanking

Jy eet gesond, en kry oefening maar maer word jy nie.   Dis glad nie ‘n probleem wat jy het nie, maar ongelukkig omskep sommiges dit in ‘n probleem vir hul eie selfsugtige redes.   Die maatskappye in die verlankingsindustrie beskou jou as hul wettige prooi.  Hulle laat jou geweldig sleg voel oor jou liggaam, en meer nog, jou hele menswees.  Met fyn sielkunde laat hul advertensies jou voel dis jou plig om geld aan produkte spandeer sodat jy die ‘arme”  samelewing kan beskerm daarteen om jou vet te sien.

Dit is mos baie onredelik of hoe?   Veral as jy agterkom dat hierdie verslankingsprodukte nie werk nie, en boonop baie sleg is vir jou.  Dis onredelik genoeg om oor kwaad te word!  En dis hoekom die vetaanvaardingsbewings opstaan en sê  “Ons gaan nie al hierdie nonsens opvreet nie – ons gaan nie daardie pille koop, of daardie advertensies se beledigings sluk nie. En ons gaan al ons regte opneem. Ons aanvaar nie diskriminasie nie – nie by die werk nie, en ook nie op die strand, of in die gym, swembad of vliegtuig nie”

Hierdie inskrywing is veral geinspreer deur Carrie.

Jy kan nog van vet-aanvaarding lees.  Hierso (jy weet jy wil)

Dare to Show Your Face

Carrie:

(meer…)


Vet aanvaardings aktivisme

Klas, vandag gaan julle leer van vet aanvaardings aktivisme.  ‘n Vet aanvaardings aktivis is iemand wat raaksien dat vet mense soms onregverdig behandel word, en soms onnodige ongerief en diskriminasie moet verduur bloot oor hul liggaamsvorm.   Vet mense word self soms aan ‘n verbasende hoeveelheid  haat en nyd blootgestel.   Mans, maar veral en hoofsaaklik vroue ly onder hierdie soort diskriminisie.   Dit is omdat die samelewing en maatskappye wat produkte wil verkoop, hulself die reg toegeien het om ‘n standaard tipe voorkoms aan alle vroue voor te skryf, en enige afwyking van daardie voorkoms is onaanvaarbaar, en word veroordeel.

Soms is vroue die grootste toepassers van hierdie soort liggaamsfascisme. Sommige vroue sal byvoorbeeld afkeurend sis wanneer ‘n vet vrou in ‘n bikini op die strand verskyn, maar bewonderend kloek wanneer ‘n slanke meisie dieselfde doen. Hierdie vroulike toepassers is totaal gebreinspoel deur die stelsel.

spock (meer…)


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers