Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Posts tagged “vet

Tong uitsteek


Spesiale boodskap


Te mooi vir woorde


Health At Every Size

By Big fat blog het ek van hierdie artikel te wete gekom:
All shapes and sizes -Lucy Aphramor. Dit is ‘n baie goeie artikel om te lees vir enigeen wat werklik omgee vir al ons vetties.

Na ‘n misverstand tussen my en Rosalind Franklin het ek besef ek kan nie my persoonlike dromerigheid oor vroue en my veldtog oor vet in dieselfde blog huisves nie.

So ek het ‘n nuwe blog begin: Verslanking. Ek het sommer die Lucy Aphramor se hele inhoud daarin gesit.


Vet en seksualiteit

Ek wil nie graag aan vet vroue probeer raad gee nie, want wie is ek nou om dit te doen, en so ek skryf eerder oor hoe die samelewing moet verander.

Maar dis vir my duidelik dat baie mans glad nie so bekommerd is oor vet soos julle dink nie, en veral nie so erg soos die verslankingsindustrie dit maak nie.   Mooi en sexy wees is nie beperk tot net Minki se lyfvorm nie.  Vet aanvaarding gaan onder meer daaroor dat ‘n vet meisie of vrou ook insien dat (anders as wat die advertensiewese haar gedurig wil wysmaak) sy net so sexy kan wees soos enige iemand want sexy is nie in maer of vet nie.

Ek kan nie in woorde se wat sexy is nie, maar die fotos en prente in my blog lê dit vas.  Of as die kaal meisies op my blog jou dalk afsit,  lees vir Boendoehier, en hier.  Lees dit in elk geval, al sit my meisies jou nie af nie.

Vet is nie opsigself onaantreklik nie,  dis eerder passiwiteit en selfhaat wat onaantreklik is.  Sommiges in die samelewing se goor houding teenoor vet meisies maak dat dit maklik gebeur dat jy in passiwiteit en selfhaat kan verval.   Maar daai twee dinge is ook makliker om af te skud as die vet self.  Jy moet net die mislike mense se mag oor jou afskud.

Wys ‘n man net ietsie van jou seksuele selfvertroue, en die kanse is goed dat hy soos niks vir jou val…

Jy kan nog van vetaanvaarding lees.  Hierso

Verslanking

Jy eet gesond, en kry oefening maar maer word jy nie.   Dis glad nie ‘n probleem wat jy het nie, maar ongelukkig omskep sommiges dit in ‘n probleem vir hul eie selfsugtige redes.   Die maatskappye in die verlankingsindustrie beskou jou as hul wettige prooi.  Hulle laat jou geweldig sleg voel oor jou liggaam, en meer nog, jou hele menswees.  Met fyn sielkunde laat hul advertensies jou voel dis jou plig om geld aan produkte spandeer sodat jy die ‘arme”  samelewing kan beskerm daarteen om jou vet te sien.

Dit is mos baie onredelik of hoe?   Veral as jy agterkom dat hierdie verslankingsprodukte nie werk nie, en boonop baie sleg is vir jou.  Dis onredelik genoeg om oor kwaad te word!  En dis hoekom die vetaanvaardingsbewings opstaan en sê  “Ons gaan nie al hierdie nonsens opvreet nie – ons gaan nie daardie pille koop, of daardie advertensies se beledigings sluk nie. En ons gaan al ons regte opneem. Ons aanvaar nie diskriminasie nie – nie by die werk nie, en ook nie op die strand, of in die gym, swembad of vliegtuig nie”

Hierdie inskrywing is veral geinspreer deur Carrie.

Jy kan nog van vet-aanvaarding lees.  Hierso (jy weet jy wil)

Moenie vies raak nie, raak die bliksem in!

Ek sien daar is Christene wat wil beweer dit is sonde om vet te wees.  Nou kyk, as iemand my voorkoms as sonde wil afmaak, sal ek nie net bietjie vies raak nie!   Ds Hennie Stander bewys hierdie idees is “absolute onsin.”

Gaaf.

Maar so ‘n bietjie meer passie sou nie onvanpas gewees het, Dominee.  Daar is iets fout met hierdie mense wat vet mense so treiter, en hulle moet nie onseker gelaat word oor of dit OK is om so gemeen te wees nie.  Lees hulle volgende keer die Leviete voor!


Dare to Show Your Face

Carrie:

(meer…)


Vet aanvaarding – Moenie bang wees nie

As jy ‘n man is, tel ander mans se opinie oor jou meisie se vorm glad nie.   As jy ‘n muis is – wel dan is dit natuurlik totaal bepalend.

bg6

(meer…)


Vet aanvaarding

Die idee is om mense se koppe te swaai sodat hulle aan jou dieselfde dinge gun as maer mense.  Staan op jou regte.

(Hierdie meisie laat my kop draai ook!)

la11 (meer…)


Vet aanvaardings aktivisme

Klas, vandag gaan julle leer van vet aanvaardings aktivisme.  ‘n Vet aanvaardings aktivis is iemand wat raaksien dat vet mense soms onregverdig behandel word, en soms onnodige ongerief en diskriminasie moet verduur bloot oor hul liggaamsvorm.   Vet mense word self soms aan ‘n verbasende hoeveelheid  haat en nyd blootgestel.   Mans, maar veral en hoofsaaklik vroue ly onder hierdie soort diskriminisie.   Dit is omdat die samelewing en maatskappye wat produkte wil verkoop, hulself die reg toegeien het om ‘n standaard tipe voorkoms aan alle vroue voor te skryf, en enige afwyking van daardie voorkoms is onaanvaarbaar, en word veroordeel.

Soms is vroue die grootste toepassers van hierdie soort liggaamsfascisme. Sommige vroue sal byvoorbeeld afkeurend sis wanneer ‘n vet vrou in ‘n bikini op die strand verskyn, maar bewonderend kloek wanneer ‘n slanke meisie dieselfde doen. Hierdie vroulike toepassers is totaal gebreinspoel deur die stelsel.

spock (meer…)


My Oom se vrou

Ek hou van my Oom, hy is ‘n interessante ou wat al baie avonture beleef het. Meanwhile back at the ranch, soos hulle sê, moes sy vrou meestal die kastaings uit die vuur krap, die pot aan die kook hou en die kinders groot maak. Sy het 5 kinders grootgemaak, en het nou behalwe haar eie 9-5 werk, ook ‘n ekstra werk – net om kop bo water te hou. Alles wat in die huis of aan die kar breek, is ook haar worries. Die gevolg is dat sy teen die tyd taamlik afgemat lyk. Sy is ook baie oorgewig – soveel so dat sy rugprobleme het, en moeilik beweeg. My oom is nie baie vriendelik met haar nie, selfs voor ander mense kam hy haar soms af, maar met alle ander mense is hy vriendelik en joviaal.

(meer…)


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 43 other followers