Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Simpel mans

Sy het die vergadering gelei want sy is die projekbestuurder.  Sy was sjarmant en professioneel.

Al die ander in die vergadering was mans.   Die een so verwaand en selfbehep soos die ander.  En met irriterende aanwendsels ook nog.  Na die tyd het hulle sarkastiese aanmerkings oor haar gemaak. Behalwe ek het niemand opgelet hoe aantreklik sy is nie, want sy pas nie in by die poppie-idee wat mans vir mekaar wysmaak oor hoe ‘n vrou moet lyk nie.  Want sy is so ongeveer 40, met bree heupe en ‘n eksentrieke voorkoms.  Sy lyk en is eintlik ‘n bietjie soos Ms Frizzle:

ms-frizzle

Wat kan nou meer pret wees as om saam met Ms Frizzle te werk?

One response

  1. Pingback: My lieflike baas « Eelt

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s