Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Voor is mooier as na

Extreme makeover.

voor-na

Ai, wat het die arme vrou besiel?

7 responses

  1. Sjoe, dis te erg! Voor is mooier as na.

    2009/01/12 om 09:24

  2. merriemuis

    Dis nou weer net nog ‘n voorbeeld waar die standaard vir mooi bepaal word deur die media en dan verwoes mense hulle pragtige voorkoms om te “comply” aan die standaard… dis rerig baie baie hartseer

    2009/01/12 om 11:37

  3. Haar hare lyk darem nou mooier. 😉

    2009/01/12 om 16:50

  4. Dis darem nie te erg nie, sy kan net stort toe gaan dan is na weer soos voor.

    2009/01/12 om 19:33

  5. Ag nee, definitief, man!

    2009/01/12 om 23:09

  6. Boendoe haar oop voorkop voor die tyd laat haar slim en toegangklik lyk. Op die Na – foto lyk sy soos daardie vrouens wat in oggendtelevisie op die Jerry Springer show aandag soek.

    Riaan, haar vel is met pille oranje gekleur, en iemand het plastiese sjirurgie gepleeg teen haar mond!

    2009/01/12 om 23:36

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s