Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

’n Kaal Minki Visser

Agt bekendes en hul wederhelftes trek in die jongste uitgawe van die tydskrif Marie Claire al hul klere uit om bewustheid oor geweld teen vroue te skep.

’n Kaal Minki Visser (voorheen Van der Westhuizen) pryk op die voorblad met haar man, Constant, wat van agter sy hande oor haar borste vou.

Die tydskrif is van vandag af landwyd te koop.

Dit bevat stoute foto’s van dié paartjies, asook hul standpunte oor geweld teen vroue en hul geheime vir ’n suksesvolle verhouding.

Die foto’s, wat deur Marc Cameron geneem is, word ten bate van die menseregtegroep People Opposing Women Abuse (Powa) opgeveil.   – Beeld

Update:  Hier is die res van die die fotos.


minki

Hoera vir Minki, en POWA!

4 responses

  1. ja en toe kom skryf een of ander poephol uit despatch in Die Burger se brieweblad vandag ‘n moerse histeriese religious relaas oor hoe Constant en Minkie nou gaan aanleiding gee tot geweld omdat hulle klem daarop plaas oor hoe begeerlik die vroueliggaam is…watse kak is dit nie! Ek vermoed hy is net ietwat jaloers omdat hy nie Constant is nie…

    2009/01/15 om 15:45

  2. Ja ek wonder wat maak dat ‘n mens so word. As mens gaan vergelyk hoeveel geweld teen vroue vind plaas in lande waar vroue ten volle moet bedek, teenoor lande waar baie van vroue se liggame te sien is in kuns en openbare naaktheid (byvoorbeeld Italie of Oos-Europa) dan is vroue veel veiliger in plekke waar hulle kan oop wees met hulle liggame. Hulle is selfs veiliger van hul eie mans.

    2009/01/15 om 21:19

  3. ek sien Christina Storm is heel moerig oor haar eie foto’s in dieselfde tydskrif…sy het blykbaar nie die foto’s goed gekeur nie…hmmm…?

    2009/01/18 om 05:41

  4. Ai tog – Christina Storm se foto wat ek gesien lyk vir my heel mooi en onskuldig. Sy kan gerus bietjie ontspan.

    2009/01/18 om 20:35

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s