Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Verstaan asseblief wat die Marie Clare fotos wil sê oor vroue

Jy kan ook van vetaanvaarding lees op hierdie blog; Hierso (jy weet jy wil)

Mense besoek my blog, nie bietjie nie – agter Minki-hulle se kaalfotos aan.  Ek het besluit om my nuttig te hou, en elke foto se betekenis in woorde te sit.  Die fotos is so goed gedoen, en behoort te help om geweld teen vroue te bekamp as mens die fotograaf / Marie Clare / POWA se bedoeling kan verstaan.  Die goed wat ek hieronder skryf gaan oor die fotos, en is nie noodwendig waar van die modelle nie.

natalie

Natalie en Craig Hinds:   Sy neem maklik die leiding en is sterk maar liefdevol.    Hy, ‘n indrukwekkende man in eie reg, het geen probleem met haar leierskap nie.  (Hierdie is my gunsteling)

***

toni

Toni en Soli Philander:  Hulle is gelykes, en geniet mekaar se geselskap en wedersydse beskerming.

***

christina-stormChristina Storm en Munro du Toit (gesensor, want sy was later ongelukkig oor die foto):   Sy het emmers vol selfvertroue maar hy voel nie bedreig daardeur nie – inteendeel, hy ondersteun haar al die pad.   (Dis jammer dat sy agterna ongelukkig was, want die manier hoe sy so vreesloos staan is eintlik baie mooi om te sien)

***

minkiminki

Minki van der Westhuizen en haar man, Constant Visser:  Hierdie prettige fotos wys maar net hoe kosbaar ‘n vrou is.

***

Die res van die fotos het nie my verduideliking nodig nie, want die betekenis is in teks in die fotos:

genevieveClint Brink en Genevieve Howard

***

stacey1Ryan Botha en Stacey le Roux

6 responses

  1. Pingback: ’n Kaal Minki Visser « eelt

  2. Eelt, o Eelt! As jy die woord ‘kaal’, ‘kaalgat’, of iets dergliks gebruik het, gaan jy nooit ontslae raak van hierdie besoekers nie! Ek het eenkeer gekla oor ons patetiese kos, en dat ons sekerlik skeurbuik gaan kry…ek kry daagliks mense op soek na iets oor skeurbuik. 😯 In hierdie dag en eeu. (Hopelik kom hulle nou na jou toe!):mrgreen:

    2009/01/24 om 14:30

  3. Hulle is welkom – miskien sien hulle hier iets moois. Maar hoekom iemand oor skeurbuik sal soek slaan my dronk!

    2009/01/24 om 18:14

  4. hulle is lus vir lemoene.

    2009/01/26 om 15:07

  5. Hoe lus kry ek ook nou vir lemoene. Ek sien jou punt, die opskrif maak nie sin nie. Ek is maar ‘n beginner met skryf, ek hoop net ek is nie ‘n besonder swak beginner nie. Die titel moes eerder iets gewees het oor wat die fotos vir mans en oor hul houding teenoor vroue wil sê. Ek hoop darem jy stem saam dat fotos, skilderye en tekeninge kragtige betekenis en simboliek kan hê, veral miskien vir mans wat baie visueel ingestel is, en dat hierdie fotos iets positiefs sê.

    2009/01/26 om 20:27

  6. trevor coumbis

    nude contact is oh so ausome and lekker to lek.solly jy is baie maar,with you out of the picture toni would look a lot sexier.magic people deserve each other kal of te not.
    Christina whats with the sencor band you have a dame georgious bod.hope to see more kal or not so kal Catheriene Bell and yourself have such a naughtyness about you and the sex appeal for any boera pe– xxxxx

    2009/07/03 om 14:25

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s