Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

My persoonlike kelnerin tip reëls

In ag genome dat mooi mense aansienlik makliker deur die lewe gaan as minder mooi mense, en dat om ‘n kelnerin of kelner te wees is nie die mees betalende of lekkerste werk is nie, en in ag genome my persoonlike swakhede, gebruik ek nou hierdie reëls.

  • As sy mooi en vriendelik is gee ek ‘n goeie tip want ek kan myself in elk geval nie keer nie.
  • As sy mooi maar onvriendelik of hoogmoedig is gee ek net ‘n klein tip of niks.
  • As sy atipies mooi is, dws die soort mooi wat die meeste mans nie as as mooi erken nie, gee ek ook ‘n goeie tip want ek kan myself in elk geval nie keer nie.
  • As sy niks aantreklik is nie, en ongeag hoe vriendelik of onvriendelik sy is, gee ek ‘n bietjie groter tip as vir die mooies, want haar lewe kan nie maklik wees nie.

Wat van die gehalte van haar diens, vra jy dalk?   Ek hou nie van hierdie gebruik van die woord ‘diens’ nie.   Al is jy die klant, is mens nie ‘n soort koning wat plesier moet word net omdat jy in ‘n restaurant eet nie.    Sy bring die kos – jy eet dit.  Dis nie ‘n kwessie van diens nie.

One response

  1. LOLLOLOLOLO!

    2009/02/03 om 13:43

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s