Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Oggend in die hemel

Ek was eenkeer op ‘n dwase avontuur wat 2 maande geduur het, en waartydens ons geen kontak met enige vroue gehad het nie.  Vir my het dit in die hospitaal geeïndig.  Vroeg die oggend toe ek die eerste keer wakker word, hoor ek die mooiste geluid – amper soos voëlsang, net baie mooier. Vir ‘n rukkie het dit gevoel of ek in die hemel is -en ek kon die trane nie keer nie.

Dit was die verpleegsters se stemme, en ek het daarna geluister asof ek vir die eerste keer vrouestemme hoor, terwyl ek nog ‘n ruk gewag het voor ek my oë wou oopmaak.

Mans praat in so 2 stemtone – gewoon of  kwaad, maar vroue se stemme het miljoene variasies.   Mans se gesigte is ook net so vervelig – vroue se gesigte en lyftaal is eindeloos ekspressief.

Dit is vir my  ‘n misterie dat ons die aarde met hierdie wonderlike wesens mag deel!

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s