Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Facebook – lelik

Hierdie meisies is nie vir my mooi nie.   Die manier hoe hulle hulself vorentoe stoot, en hulle oorbewustheid van hul eie seksualiteit sit my heeltemal af.   Miskien is dit moeilik en verwarrend vir meisies om kop te hou in vandag se lewe met pornografie wat  so maklik in almal  se lewens indring, of miskien het ons iewers iets moois verloor, en nou kan mens dit aan die jong meisies sien.

Ek dink soms vir meisies is mooiwees half soos Heisenberg se onsekerheidsbeginsel – sodra sy dink sy het dit, het sy dit nie.  Maar selfs dit is nie eers altyd waar nie want daar is ook vroue wat weet hulle is mooi, en nogtans mooi bly.  Maar hulle is gemaklik met hul mooiheid – nie so behep soos die klompie in hierdie foto nie.

Ek kan mooi nie vasvang met woorde nie – dis hoekom ek so graag goed sou wou kon teken.

facebook-pose

Hierdie meisies is een rede hoekom ek vroue wat heelwat ouer is verkies.

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s