Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Godin van die gepeupel

Ek het altyd gewonder oor hierdie skildery –La Liberté guidant le peuple , en het so bietjie gaan lees by Wikipedia oor hoekom Eugène Delacroix die revolusie juis so voorgestel het.

delacroix_liberty1

He depicted Liberty, personified by Marianne, symbol of the nation, as both an allegorical goddess-figure and a robust woman of the people, an approach that contemporary critics denounced as “ignoble”   (die snobs was nog altyd met ons!).

Sy is nou nie ‘n meisie wat sal wakker lê as daar ‘n ertjiepit onder haar kussings is nie – sy is ‘n sterk werkersklas vrou.  Nogtans is sy godin genoeg om die ideale van  vryheid en gelykheid te vergestalt, en daarom loop sy voor in die revolusie.   Die manier hoe sy staan het ook later die  Statue of Liberty geinspireer – wat deur die Franse aan die Amerikaners geskenk is

Onlangs is Marianne so voorgestel, op plakate by die Franse parlement:

gladys_les_mariannes_daujourdhui

Marianne is first and foremost a woman: she does not conduct human relations with violence. Marianne is republican and democratic, and therefore she is pleasant and reassuring. She is determined to have her values respected, but with intelligence. She is thoughtful, and does not agree with the use of force.

Mmm, ek hou van hierdie Marianne ook, maar ek wonder vir wie spesifiek sy reassuring moet wees?  As dit beteken dat sy reassuring vir die politici in die parlement moet wees, is dit ‘n misbruik van haar simboliek.  Die politici kan gerus die eerste Marianne in gedagte hou, want sy en haar volgelinge is gevaarlik vir enige  maghebbers wat hul mag misbruik.

One response

  1. Gomoshees

    very interesting, thanks

    2010/08/29 om 11:58

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s