Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Vet aanvaarding – Moenie bang wees nie

As jy ‘n man is, tel ander mans se opinie oor jou meisie se vorm glad nie.   As jy ‘n muis is – wel dan is dit natuurlik totaal bepalend.

bg6

bg1

bg3

bg4

bg5

bg7

bb1bb2

bb3

bb4

bb5

bb6






7 responses

  1. As iemand wat nog haar lewe lank met haar gewig sukkel en die seesaw van vet en maer ken, haal ek my hoed af vir wat jy hier probeer doen. Ek lyk nie eers ‘n kwart soos hierdie girl nie, maar is al weer daar waar ek beslis nodig het om ten minste 15 kilos te verloor.

    En tog het ek nog nooit gesukkel om ‘n maat te kry nie. Ek is gemaklik met myself, of ek nou in my maer tyd of in my vet tyd is. En my man dink ek is sexy.🙂

    2009/03/21 om 21:49

  2. Hi Sonkind – dit was nou vir my baie lekker om hierdie kommentaar te kry! As jy saamstem oor vet aanvaarding, dan dare ek jou om ook daaroor te blog. En oor hoe jy dit regkry om gemaklik oor jouself te voel. Want die hewige aanslag uit die media, advertensiewereld en samelewing op vroue se selfbeeld is goor en moet verander.

    Terloops, hierdie girl in my fotos is ‘n web-godin wat haar sexy fotos verkoop aan mans oral in die wereld. So moet nooit dink jou man sê net jy is sexy omdat hy vir jou lief is nie.

    2009/03/22 om 11:53

  3. Die Delilla is nie vir my mooi nie, moet ek erken. Maar ek glo ook vas, sexy is nie in die uiterlike nie. Hoe jy lyk, trek dalk iemand na jou toe aan, maar hoe jy IS, dit hou iemand by jou. Sexiness is tussen die ore.

    2009/04/02 om 10:01

  4. Boendoe dit is waar wat jy sê, maar (in ‘n kort comment) is dit nie die volle prentjie nie. Die innerlike het ‘n effek op die uiterlike, so dit is soos jy sê dis tussen die ore. Maar mans is ook so visueel ingestel, ons sien dit veral in die uiterlike. Dis ook nie noodwendig die tydskrifte en advertensies se soort skoonheid wat ons interesseer nie, veral nie vrouetydskrifte se idee van skoonheid nie. Soms is perfeksie soos netheid – koud en vervelig.
    Gelukkig is mense se smaak nie almal dieselfde nie, hoewel daar natuurlik altyd ‘n klomp liggaamsfasciste is wat smag na eenvormigheid.

    Ek gaan nog fotos van vet sexy vroue op my blog sit, ander Delilla’s wat miskien wel vir jou mooi kan wees. Ek dink in elk geval nie hierdie Delilla sal my hare afsny en my aan die Filistyne oorlewer nie – ek dink sy sal my in haar arms neem…

    2009/04/02 om 20:19

  5. eelt – ek het nog nie vergeet van jou uitdaging nie – ek gaan daai stuk skryf – gee net so week of wat kans – ek het net paar ander goete wat ek eers moet klaar maak🙂

    2009/04/02 om 22:40

  6. Die mans wat van die vrou hierbo hou het een of ander vet-fetish regtig. Maar sy is te vet, sy gaan nie lank lewe nie.
    Ek is heeltemal ten gunste daarvan dat die druk op meisies om ‘n nr. 0, 2. 4 en 6 rok te dra moet waai want indien jy te maer is van van 12 tot 20 is dit die grootse faktor om vir jou osteoprose te gee en geen, maar geen aanvullings kan opmaak vir die beenverlies nie.

    So ek stem met jou, maar daar is ‘n balans, as sy so vet is soos die vrou gee jy vir jouself ten probleme t.o.v bloeddruk, diabetes, cholestrol, en jou hart en kniee kan dit net nie hou nie. En dit moet ongemaklik wees.

    En ja om mooi te wees, is vir my tussen die ore🙂

    2009/04/12 om 11:45

  7. Ek het geen twyfel nie, dat as as die diskriminasie en haat teen vet vroue stop, en mense eerder hulle skoonheid raaksien, dit vir hulle baie makliker wees om uit die huis te kom, oefening te kry, normaal te leef en hul gewig te beheer.
    Die eerste ding wat moet verander is die samelewing en mediese dokters se houding.

    Ek dink dis ‘n mite om te dink dat iemand wat baie vet is, permanent slank kan word. Almal het liefde nodig, so wat presies is die probleem met ‘n fet-fetish?

    Nie dat ek ‘n fet-fetish het nie, maar as ek dit gehad het sou ek my nie daaroor geskaam het nie. Ek sien sexy nie in vet of maer nie, en ‘n verskeidenheid vroue is vir my mooi.

    2009/04/12 om 13:10

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s