Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Dare to Show Your Face

Carrie:

Mychii:

Windy  (I’m not a walking cry for help)

Nog oor vetaanvaarding  

3 responses

  1. Okay, ne…..

    Onthou ek is nie brandmaer nie. Ek is curvacious…. Die video het my twee keer laat dink oor die bigger than “normal” mense daar buite…. maar ek besef dit is die meeste se lelike geaardhede wat saam die vet kom wat my so afsit.

    Hmmmm….. moet nou eers bietjie gaan dink….

    2009/06/13 om 22:34

  2. Laat ek maar vain wees hierso….

    http://www.girlvandiesuburbs.co.za/2009/05/my-spieelbeeld/

    2009/06/13 om 22:41

  3. Ai Meisie ek het nou jou gaan lees..
    Ek hou van wat jy geskryf het en ek’s bly daaroor, maar daarom is ek ook lekker vies vir jou. Want vet vroue wil ook maar net dieselfde hê as julle wat curvacious is. Dws nie om in boksies gedruk te word nie, en om gelukkig te wees, en liefgehe te word. So hoekom moet jy dan nonsens praat oor vet mense?
    Want lelike geaardhede kom in alle vorme. Toevallig ken jy dalk ‘n paar vetties met lelike geaardhede, maar ek ken weer ‘n hele paar wat lieflike mense is, so jou veralgemening is onlogies en onnodig.

    Maar ek hou nogtans van jou inskrywing.

    2009/06/15 om 21:42

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s