Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Moenie vies raak nie, raak die bliksem in!

Ek sien daar is Christene wat wil beweer dit is sonde om vet te wees.  Nou kyk, as iemand my voorkoms as sonde wil afmaak, sal ek nie net bietjie vies raak nie!   Ds Hennie Stander bewys hierdie idees is “absolute onsin.”

Gaaf.

Maar so ‘n bietjie meer passie sou nie onvanpas gewees het, Dominee.  Daar is iets fout met hierdie mense wat vet mense so treiter, en hulle moet nie onseker gelaat word oor of dit OK is om so gemeen te wees nie.  Lees hulle volgende keer die Leviete voor!

2 responses

  1. Ggggrrrrr…….oe jinne nou is ek ook kwaad. Hoe onnosel kan een dominee wees? Mensgemaakte reels verkwansel as heilige dinge.

    2009/04/12 om 11:52

    • Ds Hennie is eintlik aan die vetties se kant, dink ek. Ek beskuldig hom maar net van te min passie. Dit is nou maar iets van ons dominees – hulle leer op kweekskool om so flou te wees sodat hulle tog niemand aanstoot gee nie. Maar gelukkig aanvaar hulle nie alles wat van die States af oorwaai nie.

      2009/04/12 om 13:17

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s