Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

So waarin stel soldate alles belang

..

BE030377

8 responses

  1. Andrew

    Ek wonder of een van daai fotos nie Vera Lynn is nie. Het jy geweet sy lewe nog?

    “On 30 August 2009, Dame Vera became the oldest living artist to make it into the UK Top 20 album chart, at the age of 92. Her collection We’ll Meet Again: The Very Best of Vera Lynn entered the chart at number 20, and then climbed further to number 2, with only indie rock band the Arctic Monkeys keeping her from number 1.”

    Ek dink ek gaan later vanaand kerse opsteek en Pink Floyd se snit “Vera” opsit.

    2009/09/07 om 17:56

  2. Haai, ek het nie geweet nie, en sou dit ook nooit kon raai nie! Ek ken en bewonder ook Pink Floyd se “Vera”

    2009/09/07 om 19:02

  3. Andrew

    Ek het netnou die Kaap plat gery om Pink Floyd se “The Wall” te koop op DVD (ek het net die CD) Kan jy glo nie een plek het dit nie? Nie een van Look and Listen of Musica se takke het ‘n koepie nie.

    Does anybody here remember Vera Lynn?
    Remember how she said that we would meet again some sunny day?
    – Pink Floyd

    Soos jy seker weet is Roger Waters se pa dood in die tweede wereld oorlog.

    We’ll Meet Again – Vera Lynn

    2009/09/07 om 20:49

  4. Daizy

    Eelt….weet jy dan wat van Elf geword het jong?

    2009/09/10 om 10:28

  5. Daizy

    Dankie man!!!!!! Jy is ‘n sterretjie

    2009/09/10 om 12:25

  6. Dis ‘n plesier. Hoe kry ek dan nou die gevoel ek ken jou??

    2009/09/10 om 13:00

  7. Daizy

    Ek dink nie so nie!!

    2009/09/22 om 14:49

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s