Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Maak die strate veilig vir vroue in minirokkies

Prof. Tinyiko Maluleke (‘n dominee)  het nou die dag verskeie kwessies teenoor die regering geopper, soos die “haglike ekonomiese situasie waarin talle Suid-Afrikaners is”.  En hy sê ook dat die “strate is nie veilig vir die land se mense nie – veral nie vir vroue nie en veral nie vir vroue in minirokkies nie.”

Hy maak ‘n goeie punt.

Hoe “veiliger” ‘n land se mans is, dit wil sê hoe minder geweldadig, patriargaal en beledigend teenoor vroue, hoe beter vir ons almal.

Dan sal ons meer dikwels iets soos hierdie prentjie in ons daaglikse lewens sien:

minirokkie

2 responses

  1. JA! JA!

    2009/06/03 om 14:09

    • JA! JA!
      Ek hou van jou entoesiasme!
      Welkom terug

      2009/06/03 om 17:23

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s