Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

So moet jy lyk

Hierdie afbeeldings van ‘n man en ‘n vrou is op ‘n koperplaatjie op die Pioneer 10 ruimtetuig wat die eerste ruimtetuig is wat die sonnestlesel verlaat het, en nou die diepe ruimte insweef, al hoe verder weg.  Die idee van die plaatjie is dat as intelligente wesens eendag die ruimtetuig in die hande kry, hulle darem sal kan sien hoe ons lyk.

pioneer10

Ek wou hierdie eintlik bysit by die REELS, maar toe ek nou weer daarna kyk het ek besef daar is iets aan die vrou se manier van staan en haar hoë wangbene waarvan ek baie hou, en toe het ek nie lus gehad om dit daarby te sit nie.  Maar as hulle weer so iets doen, hoop ek NASA gebruik ‘n ander lyfvorm uit ons wye verskeidenheid pragtige vroue.

Ek is seker die intelligente wesens sal baie jaloers wees as hulle ons groot verskeidenheid sien.

One response

  1. annderster

    sjoe, wat ‘n gedagte… “sodat hulle darem sal kan sien hoe ons lyk.”

    2009/06/27 om 23:22

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s