Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Krag

Op die oog af ‘n eenvoudige speletjie met simmetrie, maar vir my is dit asof daar ‘n diep rivier van krag en lewensdrif onder dit alles vloei.

Marinna het haar emosies wel mooi onder beheer, maar kyk bietjie na daardie glimlag teen die einde! Ek is oortuig sy het baie pret daarmee om met haar vingers so aan die are van passie te streel.

Right Round Rondo deur Flo Rida en gespeel deur Marrina. Speel dit hard! (jy sal dit in elk geval nooit weer uit jou kop uit kry nie, veral nie as jy dit meer as 20 keer gespeel het nie. Dit het my so ‘n kick gegee, ek kan nie slaap nie)

4 responses

  1. Daai is ‘n skaam glimlaggie!

    2009/06/20 om 12:23

  2. Dit is ‘n skaam glimlaggie, maar is dit al? Dink jy my verbeelding loop op hol?

    2009/06/20 om 17:07

  3. Ek dink die glimlaggie is tweede natuur na sy besef iemand het haar dopgehou… Sy het haar verseker ingeleef in die stuk, as jy so na haar hande kyk, vol ritme… maar toe die stuk oor is en sy terug kom aarde toe en besef, oeps sy is nie alleen nie….

    2009/06/20 om 18:28

  4. Ek dink dis min of meer reg

    2009/06/21 om 11:39

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s