Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Trampolienspring

trampolien

9 responses

  1. ๐Ÿ˜‰

    Ook net ‘n man…

    2009/06/24 om 20:42

  2. /me skud my kop… ๐Ÿ˜‰

    2009/06/25 om 00:24

  3. Soms kry ek skaam om ‘n man te wees, en ek verstaan nie hoekom vroue ons so mooi verdra nie..

    2009/06/26 om 17:52

  4. annderster

    ek het geskrik vir wakker ogies en begin nou wonder wie op aarde jy is, eelt๐Ÿ™‚ dalk gee jy vir lucky annderster ‘n kykie in mans se koppe?

    2009/06/27 om 23:16

  5. Dis soos die aanhaling op jou blog:
    โ€œman is least himself when he talks in his own person. give him a mask, and heโ€™ll tell you the truth.โ€ โ€“ oscar wilde
    ek is anoniem, en daarom bitter eerlik, en so ek kan miskien vir jou ‘n kykie gee in mans se koppe. Dis miskien nie hoekom ek die blog begin het nie, maar dis die rigting waarin dit dikwels gaan, hoofsaaklik agv Boendoe en Girl vd Suburbs se aanmoediging.

    2009/06/28 om 00:02

  6. Hoekom het jy geskrik vir wakker ogies?

    2009/06/28 om 00:07

  7. Ek wou seg my ore jeuk! Ek hoor my naam… Watse aanmoediging? Hmmmmm๐Ÿ˜‰

    2009/06/28 om 18:26

  8. Annderster, ek is net VREK nuuskierig om uit te vind hoe Eeltjie nou lyk?

    2009/06/28 om 18:27

  9. annderster

    hehehe, ek het nog nooit gewonder hoe jy lyk nie eelt, mans lyk almal dieselfde behalwe twee ouens op die stellenbosch-kampus, c en o๐Ÿ˜‰

    ek het geskrik vir wakker ogies want dit was een van die eerste blogs van jou wat ek gelees het, en ek het nog nooit in my lewe na sulke fotos gekyk nie!

    2009/07/21 om 23:47

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s