Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Skoonheid is vir almal

Vandag wys ek ‘n gestremde skoonheid.  Sy het Spina Bifida, en haar een been is onlangs geamputeer.  Haar man neem die fotos, en hy is ‘n devotee, dws iemand wat aangetrokke is tot ‘n gestremde persoon.

Voor haar amputasie het sy so gelyk:

div01

En deesdae lyk sy so:

div02

div03

div05

div06

div07

Wat ‘n pragtige en vreeslose rooikop is sy nie!

16 responses

  1. Jy is ook anders. Ek sien weer net ‘n verskrikte gesiggie. (Haar ogies lyk hartseer en smile nie saam haar mond nie)

    Sjoe, die siekte is darem wreed.

    2009/06/28 om 18:21

  2. Wel, ek sien kennis van lyding in haar oe. Maar dit maak haar eerder meer aantreklik vir my.

    2009/06/28 om 18:43

  3. Dit maak haar nie minder aantreklik nie…. Dit was net die eerste gedagte wat by my opgekom het.

    Hoe kan pyn vir jou iemand mooier maak? Of hulle reaksie daarop?

    2009/06/28 om 18:54

  4. Ek het darem nie gedink jy vind fout nie!
    Ek dink net dis baie moeilik vir iemand wat in elke opsig perfek en welvarend is, om empatie en wysheid te hê.
    En so die wat nie perfek is nie, of wat miskien lyding of hartseer ken se skoonheid interesseer my.

    2009/06/28 om 19:04

  5. Okay! So jy is die keeper van die underdog?

    2009/06/28 om 19:13

  6. Nee. Ek doen niks vir die underdog nie. Ek’s net ‘n pervert wat in kaal meisies belangstel.

    2009/06/28 om 19:36

  7. Nee dan is dit reg en ons is op dieselfde page… Enige girl, groot, klein, mooi, nie so mooi nie, gestrem… ALLE girls😉

    2009/06/28 om 19:39

  8. Amper reg. Net die mooies kom op my blog.

    2009/06/28 om 21:40

  9. Maar ek verstom my aan wat vir jou mooi is eeltjie!

    2009/06/29 om 10:40

  10. Oelalala! Byt julle twee mekaar se hakskene? 😉

    Dalk is die challenge om Eelt te vra om ‘n LELIKE vrou se foto te post. 😆

    Vannie os oppie trekker:
    Ek dink die meisie het ‘n sterk gesig. Verseker nie popmooi nie, maar ook nie lelik nie. Sy lyk so gepynigd omdat sy hard probeer om sexy te lyk. (Ek sal weet – het net so tipe gesig en sexy lyk is nie vir ons soort bedoel nie!) As ek ‘n man was, sou haar lyfie my nie aangeskakel het nie, en dit het niks met haar toestand te doen nie. Ek dink sy wou ‘n sexy statement maak, maar dit werk nie. (Vir my nie) Meer klere, soos ‘n formele pakkie dalk, sou haar vir my sexy gemaak het – AS ek ‘n man was, bygese!

    2009/06/30 om 00:53

  11. Hi Boends verskoon en vergewe my, maar ek glo nie ‘n woord van wat jy nou oor jouself gese het nie.

    Ek skryf nie graag oor lelik nie, maar ek is bereid om te se watter celebrities is oninteressant. Jennifer Aniston is die eerste een aan wie ek nou dink.

    2009/06/30 om 01:33

  12. Og, nee, Eelt! Jenny is pragtig! 😯

    2009/07/02 om 21:47

  13. Jis Boends… die man verstom my met sy unieke uitkyk en smaak…Hier dog ons Jen is elke man se droom?😉

    2009/07/02 om 23:04

  14. Eelt, het jy besluit die opvoedingstaak gaan te kwaai wees? Waar is Mr Antolini? 😆

    2009/07/08 om 21:51

    • Boends daar was nooit enige opvoedingstaak mbt Mr Antolini nie. Ek besluit nog wat om met hom te doen

      2009/07/09 om 17:40

  15. annderster

    haai ek dink weer juis sy het ‘n pragtige gesig! veral op div06.

    oor die res van julle comments se ek maar nog niks nie; ek verstaan jou ook nog nie so mooi nie, eelt.

    2009/07/11 om 00:16

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s