Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Mr Antolini

Dis nou al lank terug dat ek The Catcher in the Rye gelees het, maar daar iemand wat my bybly is Mr Antolini.  In die boek is hy die onderwyser wat die arme, verwarde Holden probeer help om volwasse te word en op sy studies te konsentreer, eerder as om ‘n kind te probeer bly.   Holden het ‘n groot bewondering vir hom, onder meer oor die keer toe hy ‘n ander seun wat selfmoord gepleeg het, se gebroke en bebloede liggaam weggedra het, sonder om  te gril vir die bloed, en sonder om sy klere skoon te probeer hou. (Hy wat Holden is, gril vir elke tweede ding).

Maar Mr Antolini is nie die perfekte man nie, hy het voete van klei.

4 responses

  1. Ek moet nou bieg en my gat in kulturele opvoeding wys….. Ek het nog nie gelees nie. Al dreig ek vir hoe lank.

    Wat is sy vice (re: voete van klei)?

    2009/07/06 om 11:57

  2. Eelt, jy het ‘n opvoedingstaak op hande. Ek en Girly…bad, bad, bad. 😉

    2009/07/07 om 20:58

  3. Aag ou Boends, dit was eintlik net ‘n nota wat ek vergeet het om te delete, en voor ek dit kon doen het Girly alreeds ‘n comment gelos.
    Ek sal die boek net aanbeveel vir iemand wat wil lees of verstaan van tiener angst en depressie. Ek is baie bly ek hoef dit nie weer te lees nie.

    2009/07/07 om 22:29

  4. Delete dit dan maar nou!

    2009/07/08 om 18:15

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s