Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

American Beauty

In American Beauty is daar ‘n ou, sy naam is Ricky. Hy verfilm allerande dinge wat vir hom mooi is.
Ricky

Hy is besig om uit sy slaapkamer ‘n meisie te verfilm by die buurhuis:

Hier is Angela, die icon van die film.  Sy staan in die oorkantse venster en pose vir hom.

angela2

Hier is ‘n meer bekende beeld van Angela

angela

Maar dis eintlik nie sy wat vir hom mooi is nie.  Hy wens  sy wil bietjie uit die pad staan.

Want hy verfilm eintlik vir Jane wat daar agter op die bed is.

jane2

Jane, die ware skoonheid

Jane

Jane en Ricky

Jane-en-Ricky

5 responses

  1. Die vrou agter die vet? 🙄

    Nee wat, Eelt, ek wil jou tog nie verstaan nie. Of dalk verstaan ek jou reeds? Who knows! Al wat ek weet, is dat ek vet pret hier het. 😉

    2009/07/12 om 14:01

  2. Pun not intended. 😆

    2009/07/12 om 14:02

  3. Ek vermoed jy verstaan my lankal reeds. Wat ‘n scary maar op ‘n manier ook gerusstellende gedagte!
    Ek is baie bly as jy pret hier het. Ek wil nou al lankal vir jou dankie sê vir die link na http://verslanking.wordpress.com. Die meeste van my hits kom van jou kant af. Dis gewoonlik so diep in die 3, maar het per geleentheid darem so 30 gehaal. Hierdie blog, aan die ander kant gaan dikwels tot 150 per dag, en nooit minder as 50 nie. So daar is duidelik ‘n baie groter nood na kaal meisies as na vet aanvaarding.

    2009/07/12 om 20:49

  4. LOL Eeltjie…. Dit gaan nie oor die kaal meisies nie… dit gaan oor die lesse wat ons leer, dommie😉

    Hoekom sou jy se Jane is die ware skoonheid as soveel mans saam Kevin drome droom oor die nimlike Angela?

    2009/07/13 om 22:51

  5. Die arme Angela is diep verward, en in Ricky se woorde: ‘ordinary’.

    2009/07/14 om 20:06

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s