Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Warmte

Een van die mooiste dinge wat daar is om te sien is as ‘n vrou haar armholtes in jou rigting oopmaak .  Hulle doen dit onwillekeurig as hulle van jou hou.  En as hulle styf toehou is dit net mooi andersom.

d1

Sommige vroue in showbiz weet natuurlik van hierdie ding, en so hulle speel daarop.  Dis nie eg nie, maar nog steeds mooi om te sien:

speel

14 responses

  1. Izzit? Het dit regtig nooit geweet nie. Sal bietjie moet begin oplet vir wie wys ek my armholtes! 😉

    2009/07/15 om 08:59

    • Haai maar sal dit nie baie jammer wees nie, as jy nou jou natuurlike optrede sou verander agv van hierdie post?
      Dis deel van die lekker van menswees dat mens soms iets van die warmte van ‘n vrou kan deel al is sy onbeskikbaar. Of gaan ek nou in ‘n rigting waar dit beter is om nie te gaan nie?

      2009/07/15 om 09:29

  2. Ek het weer die prentjie bekyk, haar selfs in my verbeelding klere aangetrek. 😉 Ek sou se dis nie juis ‘warmte’ wat sy uitstraal nie, maar uitlokking en sexiness. ‘n TE oop uitnodiging. Ek DINK nie ek gooi my armpitte vir ander mans nie. Ek HOOP nie so nie. Want, wat as dit ‘n boodskap uitstuur dat dit nie so onbeskikbaar is nie? Kan maklik so ge-interpreteer word.

    2009/07/15 om 18:11

  3. Dis waar wat jy sê dat sy uitlokking en sexiness uitstraal. Sy is eintlik ‘n supernova van uitlokking en sexiness. Maar tog is warmte nie daarvan te skei nie. ‘n Vrou sonder warmte kan nie waarlik sexy wees nie, en ‘n vrou wat warmte het is vanself sexy.

    Maar ek is seker dat jy nog altyd presies die regte ding gedoen het met jou armpitte Boends, so moet asseblief tog nie enige iets verander agv van my post nie. Jy sal net vriende wat geen intensies met jou het nie, verwar oor hoekom jy skielik styf en koud teenoor hulle is.

    2009/07/15 om 19:55

  4. Anyway, sy kort ‘n beter skeermes! 😆

    2009/07/15 om 20:50

  5. Is nie!

    2009/07/15 om 20:53

  6. Is! Dis onaanvaarbaar om sulke stoppels te he! Punt! 👿

    2009/07/16 om 10:25

    • Is nou een vandie REELS wat ek gemis het?
      Siende dat ek alreeds alle skaamte oorboord gegooi het op hierdie blog, sal ek maar erken dat ek glad niks teen hierdie haartjies het nie!

      2009/07/16 om 14:28

  7. Jinne, lag ek nou. Boends het die keer niks van haar tieties gese nie.

    Eelt nou wonder ek uit ‘n man se oogpunt… Kyk julle na die diepte van die armholte ook?

    2009/07/16 om 16:13

  8. PS… Eeltjie….

    Hulle se ‘n mens se handskrif verklap baie… Dus het ek jou getag in een van Adrie se tag games. Asseblief gaan kyk by my… Weet net ek het die gekies wat my regtig laat wonder…. En ek dink jy is ‘n dark horse….

    2009/07/16 om 16:22

  9. Uhm…ek dink dis ‘n perfekte stel tieties! 😆

    Ja, Eelt, dis een van die REELS. Reel no. 1, om die waarheid te se.

    2009/07/16 om 16:33

  10. Dis waar Boends, dit is miskien Reel no. 1 (ek het daai post sommer opgedateer).
    Girl dit gaan nou nie oor hoe diep hulle is nie, maar oor hoe jy hulle hou, sien?
    PS – ek sal jou handskrif storie oorweeg.

    2009/07/16 om 20:04

  11. Magnum

    o ek sal haar netso wil fotografeer…mmm gek oor daai armholtes…wa kry ek haar?

    2010/05/25 om 01:09

  12. Pingback: Nog warmte « Eelt

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s