Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Tegniese probleempie

Ek het ‘n tegniese probleem met hierdie handskrif tag storie waarvoor Girl Van Die Suburbs my getag het.  Ek is op soek na my kamera.

Maar ek wil graag saam speel.  So intussen tag ek vir Retha,   Rosalin FranklinWillie en Sonkind.

En ek tag Sonkind ook om haar beloftes na te kom

5 responses

  1. Jy jok man😉

    Ek dink sodra ons jou handskrif sien is daar perre!😉

    2009/07/17 om 16:09

  2. Ja verskonings verskonings…:-)

    2009/07/21 om 10:53

  3. mmm oefen solank met die voetskrif🙂🙂

    2009/07/21 om 21:38

  4. Hy moet nog oefen met die kamera, never mind die voete. 😉

    2009/07/23 om 19:31

  5. Jis, maar julle kan terg! Wag maar net ‘n bietjie tot ek en my kamera weer herenig is.

    2009/07/24 om 06:44

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s