Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Mans is pateties

hitch

10 responses

  1. Jy’s reg. Mans IS pateties. 👿

    Like

    2009/08/01 om 14:32

  2. Maar dis ons wat hulle so pateties maak? :mrgreen:

    Like

    2009/08/02 om 20:40

  3. Hoekom maak hulle ONS nie pateties nie? 🙄

    Like

    2009/08/02 om 23:04

  4. Wel Boends, ek kan wel aan ‘n paar gevalle dink waar ons hulle pateties maak. Jy het self nou die dag oor een van hulle geblog!

    Like

    2009/08/02 om 23:34

  5. Wel dis die hele ding oor Steve. Maar weet jy wat, ek wil graag verstaan hoekom hy vrouens se kniee lam maak.
    Voor ek hierdie blog gehad het, sou ek net wegskram daarvan om aan ‘n man soos Steve se aantrekkingskrag te dink, net soos wat baie vroue wegskram as hulle die kaal meisies hier op my blog sien. Sy aantrekkingskrag vir vroue is op die oomblik nog vir my soos Grieks.
    Maar ek dink julle wat my blog lees doen ‘n interessante ding deur verby daardie wegskram te kom, en so ek wil dieselfde doen van mans (Steve eerste)

    Like

    2009/08/03 om 10:25

  6. Hoekom het ek op die verkeerde plek gecomment? 🙄 Blou Maandag, inderdaad.

    Anyway. Steve. 😆

    Nou die dag stuur iemand op Facebook vir my ‘n invite om die groep “Ek wil NIE saam met Steve Hofmeyr slaap NIE” te join. Ek het dit ignore. :mrgreen:

    Nee, ek sal nie saam met Steve slaap nie, ek speel sommer. Regtig. Maai ai. Daai blou oe…en die stem… Hy gee my regtig hoendervleis. En hy’s slim, wat vir my baie sexy is – as mens nou verby sy seksverslawing kan kyk. 😉

    Ek is nie blind vir sy foute nie, ek dink hy maak droog met alles wat hy nou kwytraak. Maar as ek hom sien en hoor….lekka, man!

    Like

    2009/08/03 om 11:00

  7. Nee, dis omdat ek die ander post rename het, en dit het WordPress verward laat pik.
    Ek kan verstaan van die slim, die oe en stem, want dis presies dieselfde andersom.
    Maar wat vir my en ansder mans moelik is om te verstaan is hoe hy glimlag. Jy weet mos hoe ons SA mans is: nie te vergewensgesind teenoor cutegeit in mans nie. En ek wil nou nie so wees nie, maar altyd as ek Steve se glimlag sien kan ek nie help om te wonder wat sou ‘n ou soos Jimmy Abbott doen as Steve so vir hom glimlag nie.

    So ek dink dis miskien waar baie SA mans ge-cheat voel. Word groot om vreeslik manlik op te tree, en dan kom hierdie ou met sy vroulike eienskappe en die vroue like hom die meeste!

    Like

    2009/08/03 om 13:35

  8. Cute? 😯 Neeee, Eelt, ek sien NIKS vroulik in Steve nie.

    Like

    2009/08/03 om 18:03

  9. Hy is nie onmanlik in hoe sy lyf of gesig lyk nie. Hy doen iets met sy glimlag en bewegings wat gewone Afrikaanse mans nooit doen nie.

    Kom ek stel dit so: As jy hierdie post weer gaan kyk:

    Gesiggies


    …daar is sekere dingetjies wat meisies doen wat cute is. Hulle leer dit al aan, en oefen dit, nog voor hul tienerjare, en so dit word heeltemal deel van hoe hulle is, so dit sal verkeerd wees om bv te sê hulle fake iets. Dit is maar net deel van vrouwees.
    Gewone mans het nie enige sulke spesiale dinge wat hulle wat doen met hulle gesigte of lywe nie, so hul bewegings en gesigsuitdrukkings is omtrent 100% voorspelbaar, en nie juis interessant nie.
    Maar Steve het wel sulke dinge.

    Like

    2009/08/03 om 19:09

  10. LOL!

    Like

    2009/08/19 om 00:54

Lewer kommentaar op eelt Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.