Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Planeet van liefde

vallei

13 responses

  1. Wat?? 😯

    Geen vet godinne met…whatever… 😆

    Dit lyk soos die Great Valley van Land Before Time! 😉

    Like

    2009/08/11 om 21:14

  2. Spread the love Eeltjie…. Spread the love!

    Boends ek dink hy spandeer te veel tyd saam die vroumense op die blogs…. Hy raak broeis! 🙄

    Like

    2009/08/13 om 20:27

  3. Girly, ek raak bekommerd oor die man. 🙄

    Eelt, wat’s fout?

    Siek? Oorwerk? Verlief? Moeg?

    C’mon, jou sprankel is missing! Talk to us. Ons is hier vir jou. 😉

    Like

    2009/08/13 om 21:07

  4. VERLIEF!!! 😯

    Dan moet hy mos nou xtra uithaal en wys?

    Eelt ons soek antwoorde! 😉

    Like

    2009/08/13 om 21:20

  5. Of anders moet hy vir ons die usernames en passwords mail dat ons solank sy blogs aan die gang kan hou. :mrgreen:

    Like

    2009/08/13 om 21:58

  6. JAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!

    Maar dan het ONS artistic lisence en gebruik dan mans as inspirasie. Ek dink ons begin by Steve? Wat dink jy Boends?

    Like

    2009/08/13 om 22:01

  7. Eelt, ek dink dis duidelik dat jy eerder die passwords aan MY moet mail? 😆

    Like

    2009/08/13 om 22:09

  8. So dis die waarheid… The writing is on the wall!!!! Boendoe is oor steve?! 😯

    Like

    2009/08/13 om 22:15

  9. 😆 Ons kan dit darem nie aan Eelt doen nie, Girly! Have a heart, woman! :mrgreen:

    Like

    2009/08/13 om 22:26

  10. So dink jy hy is verlief? OF kort hy net inspirasie?

    Like

    2009/08/13 om 22:29

  11. Sjuut…hy’s innie omtrek… 😯

    Like

    2009/08/13 om 22:51

  12. Mens kan ook nie jou rug draai nie!
    Julle kan net die passwords kry as julle oreenkom om net vroue op te sit.

    Like

    2009/08/13 om 22:51

  13. hiehiehiehie…. Kom ons kyk wat seg die siel! *se girly in ‘n fluister stem*

    Like

    2009/08/13 om 22:53

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.