Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Gouelokkies

Gouelokkies

16 responses

  1. Ahem…… Speachless! 😯

    Like

    2009/08/13 om 22:55

  2. Gouelokkies? 😯

    Eerder die Heks van Endor, as jy my vra.

    Like

    2009/08/14 om 00:36

    • Sorry Boends, ek sien nie in die Bybel dat die Heks van Endor mooi was nie, so ek dink jy is verkeerd
      @Girly: Pragtig, ne

      Like

      2009/08/14 om 09:02

  3. Eelt, my liewe man, se vir my jy trek net ons siele uit???

    Like

    2009/08/14 om 09:22

  4. Ja nee, ou Boends… Beauty seg hulle is in the eye of the beholder… 😕

    Like

    2009/08/14 om 10:43

  5. Ek voel eensaam… Boendoe is MIA!!!!!!!!! En nou gaan hier niks aan nie

    WTF??????????? Kom in… Boends… Kom in! 😉

    Ek dink Eeltjie kort inspirasie!

    Like

    2009/08/16 om 22:54

  6. Ja-nee, goeie fnok. Eelt het duidelik ‘n krisis wat hy nie alleen kan oplos nie. 😉
    Eeltjie, praaaaat met ons?

    Like

    2009/08/17 om 00:36

  7. Next! :mrgreen:

    Like

    2009/08/18 om 20:08

  8. Geduld, Boends, ek wag nou vir daai kalender fotos.

    Like

    2009/08/19 om 00:35

  9. Onthou ek nou verkeerd, of het Girly nie gevra om Augustus te doen nie? 🙄

    Like

    2009/08/19 om 00:43

  10. Grapgat!!!!!!!!!!!

    JULIE… JULIE… JULIE… JULIE!!!

    Of nee wag… Hierdie juffie is nie bang vir ‘n dare nie… Wat is in dit vir my?

    Like

    2009/08/19 om 00:48

  11. Wat van ‘n groepsfoto… Eeltjie en sy cherries saam? :mrgreen:

    Like

    2009/08/19 om 00:49

  12. eelt! waar kom jy aan my foto!!!! LOL!!!

    Like

    2009/08/19 om 00:55

  13. Hi Nikita, dit was mos daai sonnige dag in die woud, onthou jy dan nie meer nie?

    Like

    2009/08/19 om 07:47

  14. O ja! Ek het toe net klaar weggehardloop en toe verloor ek my klere in die proses! Gits, nie geweet die papparatzi sit om die draai vir my en wag nie! Nou weet almal hoe ek lyk! 😯 🙂

    Like

    2009/08/19 om 09:04

  15. Interessant….

    Like

    2009/08/19 om 18:00

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.