Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Feetjies

feetjies

11 responses

  1. Not de tickey sien ek feetjies. Net ‘n rooi kruisie in die boonste linkerhoek. 😦

    Like

    2009/08/19 om 09:31

    • O my domheid. Ek sal dit eers vanaand kan regmaak. Maar kan jy darem die woudnimfie sien?

      Like

      2009/08/19 om 10:40

  2. Hey Eeltjie…

    Ahem…wie het vir jou gepose om die te tekene?

    Like

    2009/08/19 om 11:06

  3. cute tekening!

    Like

    2009/08/19 om 17:57

  4. Ai Girltjie, was dit tog maar my handewerk!

    Like

    2009/08/19 om 23:59

  5. LOL… Just wanted to boost your ego…. 😉

    Ekke weet waar dit vandaan kom:D

    Like

    2009/08/20 om 08:15

  6. Grim. 😯

    Like

    2009/08/21 om 08:11

  7. Boends, bedoel jy dalk Grimm? Ek dink hierdie feetjies is vreeslik cute.
    Het jy ooit die Woudnimfie gesien? Ek het nogal gedink jy sou iets daaroor sê (weet net nie wat nie)!

    Like

    2009/08/21 om 09:56

  8. Klink my ek was die woudnimfie gelukkig gespaar. 👿

    Like

    2009/08/21 om 10:11

  9. Eelt, ek soek ook asseblief so kleine superfeetjie wat die suidtrekkende vlesies ‘n hupstootjie kan gee 😛

    Like

    2010/06/23 om 08:46

    • Ai, Charms, ek hoop eintlik om jou anders te oortuig! Ek wens so vroue wil verstaan hoe onbelangrik jeug, maerheid en perfeksie is in vergelyking met vryheid, ontspannenheid, selfvertroue, sjarme, simpatie, medemenslikheid en oopheid. (Eintlik weet ek jy verstaan dit, maar ek skryf dit in elk geval, want hierdie blog is bietjie van ‘n veldtog in die kleine)
      Jy sal hopelik nog op hierdie blog sien hoe wonderlik “Suid” is.

      Like

      2010/06/23 om 19:49

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s