Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Outydse toekoms

toekoms

10 responses

  1. My liefste Eeltjie… Dit is nou ‘n verrassing!

    Dit is nogal scary hoe naby hulle aan die waarheid was!😉

    2009/08/24 om 23:31

  2. Ja, maar ek dink dis geteken toe die fisika van hoe ‘n vuurpyle en helikopters moet werk al bekend was, so miskien so in die 1930’s. Wat ek van hou is hoe utopies dit is, dit lyk of die mense so gelukkig gaan wees in die toekoms.

    2009/08/25 om 08:54

  3. Ek sien fokol gelukkig wees in die prentjie!🙄

    Jy sal maar moet verduidelik…😉

    2009/08/25 om 16:16

  4. Wel, jy moet bietjie verbeelding gebruik van utopies tot by gelukkig wees.
    Dis utopies, want die mense stap rustig na hul wonderlike vaartuie in die sagte lig van die sonsondergang. Daar is hope spasie. Die raampie wys al die lekker planete en sterre wat besoek kan word.

    Vandag, die werklike toekoms van daardie tyd, staan ons beknop en gestres in lang toue om in te boek. Ons word deursoek asof ons kriminele is voor ons aan boord mag gaan, en hoop daar is nie ‘n terroris wat op ‘n manier dit regkry om deur te glip nie. Aan boord gaan dit steeds beknop.
    En ons vlieg nog steeds nie na die planete of ander sterrestelsel nie.

    2009/08/25 om 18:44

  5. Baie mooi “ronde” prentjie!🙂 Ek hou baie hiervan. Dit lyk heel “rustig”.

    2009/08/25 om 21:49

  6. Okay… Ja Eeltjie…As ek lank na die prentjie staar sien ek die orde in teenstelling met vandag se malheid!😉

    And a sense of forgiveness???? :roll)

    2009/08/28 om 08:33

  7. Utopies? 😯 Kyk hoe hang die wolke van besoedeling oor alles. En daai mensies is te klein om te se hulle is rustig… Geen groenigheidjie in sig so in die verte nie. Nee, dit lyk vir my bitter grim. :mrgreen:

    Eh…Eelt…B is vir…?? 😉

    2009/09/02 om 00:19

    • B …?
      Seker vir bliksempie!
      Welkom terug!

      2009/09/02 om 09:50

  8. Ag, ek het jou jammer gekry. Geweet jy gaan dit nie maak sonder my nie. 😎

    2009/09/02 om 10:28

  9. WWWWWWWWWOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOHHHHHAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!! 😀 😀 😀

    2009/09/02 om 10:32

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s