Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Oppas, hasie!

hasie

27 responses

  1. Basta versigtig bestuur! Trap haar, Pappa, trap haar! πŸ‘Ώ

    2009/09/05 om 23:33

  2. Haai nee arme ou Brandneteltjie, hoekom moet die arme hasie dan nou getrap word?

    2009/09/05 om 23:40

  3. Well, for a start sal daai agterstewe ‘n groot gesin se magies kan volmaak… :mrgreen:

    2009/09/06 om 00:02

  4. Andrew

    β€œGLAMOUR will feature a slew of large, nude models in the November issue. Insiders say Glamour readers responded so well to the photo of plus-size model Lizzie Miller, posing nude, on Page 194 of the September issue, the editors decided to do it again.β€œ

    Sy is tot voorblad nuus in vandag se Raport met hierdie foto:

    Geen air brushes by the way.

    Bravo!

    2009/09/06 om 12:01

  5. Ja, Andrew, ten minste is SY ‘n piece of orraait. πŸ˜‰

    2009/09/06 om 12:33

  6. Haai, is jy dieselfde Andrew wat by Girltjie (vd Suburbs) en Sonkind se blogs kuier?

    Ek sal nie stry dat Lizzie Miller mooi is nie, en ek pes air brushes en Photoshop ook met ‘n vurige passie. Maar is sy plus-size? Not de tiekie.

    2009/09/06 om 13:33

  7. Kyk…Ek dink nie ek is TE onaardig nie, maar sal dit LUVE om op ‘n professionele shoot afgeneem te word en dan gefotoshop te word… Net om te sien hoe ek sal lyk. I want to be Glamourfied!

    2009/09/06 om 15:10

  8. Ag nee wat Girltjie, daardie soort fotos is sooo vervelig. Ek het baie beter idees as dit.

    2009/09/06 om 16:23

  9. Andrew

    Hallo Eelt, ja dis ek, aangename kennis. Daar is iemand anders wat ook nou en dan blog onder “Andrew” maar hy is die soet weergawe.πŸ˜‰

    Lizzie is inderdaad nie groot nie maar dit is darem ‘n stap in die regte rigting.

    Brandnetel, yes yes hoesit girl. Ek het ook nou uiteindelik uitgefigure wie jy is. Die protein in my skedel is nie meer so skerp nie. Welkom terug.πŸ˜†

    2009/09/06 om 16:31

  10. Wel, as jy weet wie Brandnetel is, kan ons sommer net hier ‘n reunie hou rondom ‘n potjie haaspastei!

    2009/09/06 om 16:38

  11. Andrew

    GVDS, neem ‘n paar fotos van jouself en stuur dit vir my, ek sal dit fotoshop en aanstuur vir Demoerin. As ek daarmee klaar is sal hy jou voordeur uit sy kosyn hardloop om jou te ontmoet.:mrgreen:

    2009/09/06 om 16:43

  12. Andrew

    Wahaha @ Eelt.πŸ˜†

    2009/09/06 om 16:44

  13. Andrew, sΓͺ tog wat presies jy sal doen met fotoshop om die onverbeterlike Girltjie se fotos te verbeter?

    2009/09/06 om 17:01

  14. Andrew

    Ek sal net ‘n caption byvoeg “I purr like a kitten and growl like a tiger … grrrr”

    Het jy haar sexy foto gesien op haar blog? Ek moet haar nog uitvra oor die tattoo.πŸ™‚

    2009/09/06 om 18:01

  15. πŸ˜† Andrew. Ek het gesien jy gee arme ou Brandnetel so koue skouer by Girl. :mrgreen: Verseker nie die soet weergawe nie, jy!

    Dis reg – fotoshop vir Girl. Maar staan asseblief tog net reg met die kamera as DMI daai deur uit sy kosyn hardloop! πŸ˜†

    Eelt, praat van onheilspellende woorde. Watse beter idees het jy?? πŸ™„

    (Arme Girl. Ek wonder of sy weet wat hier aangaan?)

    2009/09/06 om 18:03

  16. Andrew

    Terloops ek hou ook niks van silicon tiete nie. Hoekom vroue dit inplant is beyond me.

    2009/09/06 om 18:04

  17. Andrew

    Brandnetel, jammer dat ek jou geignore het, ek was totaal onbewus dat dit jy was.

    As Girlie weet wat hier aangaan dan hol sy haar eie deur uit sy … eh konyn uit.πŸ™‚

    2009/09/06 om 18:09

  18. Gmf! Jy moet daai breinselle beter benut. πŸ‘Ώ Wie anders, behalwe ek en Girl, weet dat jy ‘n gay serial killer is? πŸ˜†

    Ja, siestog. Girl is seker weer besig om die haweloses kos te gee, en hier trek julle haar uit en fotoshop haar…πŸ™„

    2009/09/06 om 18:16

  19. @Arme Brandneteltjie: Niks wat ek vir Girltjie se fotos in gedagte het, kan so onheilspellend wees soos “Trap haar, Pappa, trap haar!” nie!

    2009/09/06 om 19:27

  20. Ek los julle vir ‘n sekonde alleen en daar is al weer havoc!!!!!:mrgreen:
    Ek het gaan bid vir julle siele in die kerk vanaandπŸ˜‰

    @ Eelt- Ek dink ons moet maar ‘n photoshoot reel vir daai header van jou ander blog! Wat het jy in gedagte? Ek sal dit laaik om ‘n bunny te wees….

    @ Andrew – Okay.. ons het ‘n deal…πŸ˜‰ Jy nog steeds op jou mission vir ‘n blind date? Uuhhmmm… Ek het twee tattoo’s en het net laas maand al my piercings uitgehaal…daar was seweπŸ™„ Wil jy my oor GRRRR???

    @ Vlam (Brandnetel) – Die manne ne… Hmmmm…

    Ag moet ek die volk uit hulle misery sit en tog my gesig op plak????

    2009/09/06 om 21:07

  21. PS…. Ek is bang niemand wil meer by my lees as hulle sien hoe ek lyk nie…πŸ˜›

    2009/09/06 om 21:10

  22. Wat van ‘n paar bunnyfotos langs ‘n pad, soortgelyk aan die een hier bo?
    Oor jou gesig op jou blog – ja! help die arme volk tog uit!
    En dankie vir die bid Girltjie, ons het dit nodig, veral ek.

    2009/09/07 om 08:11

  23. Uuuhhhmmm….Ek het nou meer gedink aan ‘n playboy bunny!:mrgreen:

    Nou maar reg ek sal ene opsit… tog!

    Jy weet mos….;)

    2009/09/07 om 08:36

  24. Ek sien nog niks. Moet ek jou dalk help kies?

    2009/09/07 om 20:00

  25. Oulike foto! Photo shop is sooooo gister. Dis nou blykbaar baie IN om all-natural te gaan.

    2009/09/12 om 11:07

  26. Ja-nee Boervrou, ek is 100% ten gunste van all-natural, hoop net dis nie net ‘n mode wat nou in, en later weer uit is nie.

    2009/09/12 om 23:47

  27. Gits maar die foto is snaaks, ek moet se, ek stop nie vir goed langs die pad nie, eks is te bang, maar ek sal stop om die haas af te neem.

    2009/09/15 om 14:20

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s