Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Lekker lees in die park

lees

24 responses

  1. Hmm. Mooi hande. Netjiese postuur. Cute gesiggie. Die hare kort bietjie aandag. Overall, heel nice. πŸ˜‰

    2009/09/12 om 00:53

  2. Vlam? Kom in vlam? Waar is die regte vlam? πŸ™„

    2009/09/12 om 01:26

  3. Wat? Ten minste het sy klere aan. 😎

    2009/09/12 om 07:49

  4. Ja Vlam, ivm met die klere – ek kon ongelukkig nie ‘n ander foto van haar kry nie, maar ek dink sy het ‘n cute lyfie ook. Sy lyk of sy heel energiek kan raak, en ek vrek oor die sedige manier hoe sy daardie feit probeer wegsteek.

    2009/09/12 om 10:57

  5. Ja ten minste Vlam! Helemaal reg!

    Eeltjie… Ek en Vlam is dan seks godinne as daai ‘n cute lyfie is!πŸ™„

    2009/09/12 om 21:22

  6. Girl, natuurlik is ons seks godinne. Wat bedoel jy “as”? πŸ˜‰

    Eelt, nee, ek verskil. Sy trek daai mondjie op so sedige plooi, ek dink sy’s die tipe wat ‘n handleiding nodig het van stap 1 tot stap 10. Niks gaan spontaan kom nie. En dit het nou niks met die lyfie te doen nie, net die gesiggie.

    2009/09/12 om 22:10

  7. Ja nee wat, ek volg Girl se logika. Buitendien, net seksgodinne waag dit om hier rond te flerrie!
    Mens kan natuurlik verkeerd wees oor mense wat so sedig lyk, Vlam. Beslis is een van ons verkeerd daaroor.

    2009/09/12 om 22:27

  8. Wel Eelt… Vlam is nooit verkeerd nie…Sy is immers ‘n vrou EN ma!πŸ™‚

    2009/09/12 om 22:30

  9. Dankie vir die vote of confidence, Girl. πŸ˜‰

    In elk geval, ons (ek en Girl) is die meerderheid en ons dink nie sy is ‘n seksgodin nie. So, sy is nie. Of verstaan ek demokrasie verkeerd? πŸ™„

    2009/09/12 om 23:09

  10. Jy verstaan demokrasie waarskynlik baie goed, Vlam, maar as ons nou sou stem oor of die aarde rond is, en die meerderheid stem dis plat, bly die aarde maar nog net so rond soos altyd.
    Daar is ‘n onsekerheidsbeginsel hier – nie net is dit onseker wie reg is nie, maar of sy hot is, hang af van wie dit meet. En nou sΓͺ ek liewer niks verder nie!

    2009/09/12 om 23:44

  11. Ja, Mnr Ordentlik. Of is dit nou Bangbroek? πŸ˜‰

    2009/09/13 om 00:04

  12. OK, kom ons los die bangbroekgeid. Iemand wat nie dink sy is hot nie, en probeer uitvind, sal miskien sy vermoede bevestig. En iemand wat glo sy is… wel sy geloof sal ryklik beloon word, dink ek.

    2009/09/13 om 00:09

  13. Hmm. Sterkte aan die een wat wil gaan uitvind of sy warm is of nie. Gelukkig nie ekke nie. πŸ˜‰

    2009/09/13 om 00:26

  14. Andrew

    Hoe klink dit vir my julle twee godinne voel bedreig deur hierdie vrou omdat sy ‘n man soos ‘n miljoen Dollar kan laat voel.πŸ™‚

    2009/09/14 om 11:19

  15. Hoe op aarde bring jy die twee by mekaar uit!!??

    Ek mik gewoonlik vir een miljoen en een…. Ek doen niks substandaard nie:mrgreen:

    2009/09/14 om 11:32

  16. Pssst…Girl? Ek sien rooi ligte. Ek’s bevrees ons sal Andrew hier moet uitwerk, oulik of te not. In die verlede was ons twee teen een…imagine as Eelt nou ‘n bondgenoot in Andrew kry? 😯

    2009/09/14 om 12:07

  17. **Fluitser in Vlam se oor**

    Dis fine… Hulle is nie patch teen ons twee saam nie! Hulle moet ons net nie alleen en onkant betrap nie!πŸ™„

    2009/09/14 om 13:33

  18. Andrew

    Ek dink Eelt kan julle tweetjies man alleen hanteer.πŸ™‚

    Eelt, hulle is so brΓͺkerig, miskien wil hulle vir jou “pose”.πŸ˜‰

    2009/09/15 om 10:02

  19. Ek het aangebied Andrew… maar nou ja…. By the look of things kan Eelt my nie bekostig nie!:mrgreen:

    2009/09/15 om 10:05

  20. Gmf. Ek pose net vir Playboy.

    2009/09/15 om 13:44

  21. Dis nou nogal ‘n “pensive” foto ek hou daarvan (en van die hasie;) )

    2009/09/21 om 18:56

  22. Daizy

    Klink noggal vir my na ‘n “enorme” gesprek wat hier aan die gang is…hehe

    2009/09/22 om 15:08

  23. Ai eelt
    EK ken jou mos nie so nie, hoekom so baie klere??? Jy ‘n repitasie om te houπŸ˜‰

    2009/09/22 om 20:58

  24. @Rosalind: Haai ek is bly as jy daarvan hou – en sonder enige doodsvet-waarskuwings boonop!
    @Daisy: Lyk my ons het nou 2 misterieuse, bloglose saampraters (Jy en Maxie).
    @Boervrou: Is so, maar eintlik is klere nie baie doeltreffend daarmee om sensualiteit te versteek nie.
    GvdSubs en Vlam, julle is altyd om Andrew se goeie raad te aanvaar en vir my te pose.

    2009/09/27 om 13:58

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s