Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Fotos met ‘n rusbank

rusbank

rusbank_kat

rusbank_windkrag

26 responses

  1. Aha! Foto 1 se linkerkant staan my baie aan… :mrgreen:

    2009/09/27 om 15:42

  2. Andrew

    β€˜n Kaal man op β€˜n Afrikaner blog!? Uitstekend! Eelt jy is β€˜n man voor jou tyd.

    Ek neem aan die meisie regs onder het haar kouse aangehou om ietsie oor te laat aan die verbeelding.

    2009/09/27 om 18:28

  3. Erm, nooit nie Andrew, ek is glad nie voor my tyd of ten gunste van kaal mans nie. Ek weet nie hoe daai ou deurgesluip het nie, ek sien hom nou eers, en dis beslis ‘n fout.
    My siening is eerder meer soos hierdie kroegman s’n:
    https://eelt.wordpress.com/2009/05/25/my-soort-kroeg/

    Hel, voor my tyd?!? Beteken dit ons gaan in die toekoms in ‘n klomp kaal mans moet vaskyk?
    Nee dankie, ek hoop ek verruil die tydelike met die ewige voor dit gebeur. Is ek nou baie erg Afrikaner om so te voel?

    2009/09/27 om 19:02

  4. Hahahaha!!! πŸ˜†

    Ja, Eelt, jy’s vreeslik eng. Sies. πŸ‘Ώ Net toe ek dog die paartie word nou lekker…

    2009/09/27 om 19:06

  5. Eng en Afrikaner? Jip, dis ek daai. Ek is baie tevrede met daardie beskrywing.
    Ons het nog altyd lekker paartie gehou rondom kaal meisies, Vlam. Dis hoe mens dit doen, is dit nie?

    2009/09/27 om 19:18

  6. Nee, Eeltjie. Ons het lekker rondom JOU paartie gehou, nie om die meisies nie. Maar nou’t ons ‘n stukkie vleis gesien, en dit was goed, en dit was mooi… Wat gaan jy doen om ons gelukkig te hou? Hmmm? πŸ˜†

    2009/09/27 om 20:04

  7. Andrew

    Vlam, ek dink ek moet ‘n Man aanvaarding blog begin.πŸ˜†

    2009/09/27 om 20:37

  8. Waar? Wanneer? :mrgreen:

    2009/09/27 om 20:44

  9. HieHieHie

    Ek is saam Vlam op die een… ek is daar!

    Maar Andrew, dit mag net mooi mans wees… πŸ˜›

    2009/09/27 om 20:59

  10. Ek is mal oor die swat kat!πŸ˜‰

    2009/09/27 om 21:00

  11. Andrew

    Girlie as ek so β€˜n blog moes begin sal ek β€œcaterβ€œ vir almal se smaak … trusssssst me. Dis hoekom ek dink hierdie post van Eelt is so goed. Vet aanvaarding is β€˜n wye onderwerp met baie vasette.

    Eelt, plaas jy ook indiΓ«r vroue op jou blog?

    2009/09/28 om 14:24

    • Andrew, ek is so bly oor jou voorneme, ek het selfs daaroor geblog – by my ander blog. As jy regtig dit doen, sal ek vir jou die mooiste Indiese meisies wys wat jy nog ooit gesien het!

      2009/09/29 om 09:12

  12. Tsk Andrew… Eelt cater nie vir fetishes nie… Of doen jy Eelt?πŸ™„

    Gaan ons jou dan ook op jou eie blog sien Andrew?

    2009/09/28 om 14:28

    • Ek kan dalk ‘n plan maak, maar ek beskou Indiese vroue is nie as ‘n fetish nie

      2009/09/29 om 08:46

  13. Andrew

    Wat meen jy fetishes? Omdat ek van vroue hou?

    Girlie dit maak my op dat mense, veral boere, en boer vroue bloggers so konservatief is. Regtig, ek wens dit was anders. As die blog wereld ‘n veetjtie op my skouer was en moes hoor en sien wat ek in een week doen sal hulle seker van hulle stoele af bliksem.

    Ek raak al hoe meer lus om ‘n blog te begin.

    2009/09/28 om 15:27

  14. Genade…. Kalmeer Oupa… Ek het gespot man…

    (Ek het gesinspeel op party mans hou van asians… jy hou van Indian…):mrgreen: Daai fetish!

    Dalk moet ek nou maar liewer stil bly en in my pienk hoekie gaan sit.

    2009/09/28 om 15:31

  15. Andrew

    NEE NEE moenie dit doen nie. Jammer ek het my top geblaas. Ek het bedoel wat ek gesΓͺ het maar miskien was hierdie nie die regte plek daarvoor nie. My moer is eintlik geplik vir iets anders en toe breek my liberale denke deur op die sagste plek.

    2009/09/28 om 15:56

  16. Andrew… ek dink van die mense is meer liberaal as wat jy hulle toegee… Ons mag dalk VERY opiniated wees oor sekre onderwerpe. My pienk hoekie het te veel na ‘n marshmellow gevoel toe kom loer ek maar weer in.πŸ˜‰

    2009/09/28 om 22:28

  17. Speel mooi, maaikies. πŸ˜‰

    Andrew: boer vroue bloggers? 😯 Jimmel, jy laat dit klink asof ons iets is wat saam met Noag en sy Ark hier aangekom het. O ja. Jy glo mos nie in Noag en sy Ark nie, ne? πŸ˜†

    Ek wed jou, as jy weet wat ek alles al aangevang het/nog steeds aanvang, moer JY van jou se stoeltjie af. :mrgreen:

    Begin daai blog sodat ek en Girl hom kan hijack. 😎

    2009/09/28 om 22:52

  18. BTW, Eelt, ek hoop jy leer iets uit die feit dat ons jou nuwe posting soos ‘n stopstraat ignoreer en hier by die kaal man rondhang. :mrgreen:

    2009/09/28 om 22:55

    • Vlam, ek sal ‘n plan maak met die mans, maar jy moet weet dis nogeens ‘n sware taak wat jy my oplΓͺ.

      2009/09/29 om 09:16

  19. Ai… Andrew is jy nog steeds vies vir my?πŸ˜•

    2009/10/02 om 09:07

  20. Andrew

    πŸ˜† Nee Girlie ek is nie, ek was nie vies vir jou om mee te begin nie. Ek belowe … sit my hand op “On the Origins of Species”.

    Loer gou by Eelt se nuwe inskrywing … daar is ‘n hottie op ‘n bike.πŸ˜‰

    2009/10/03 om 08:45

  21. Hoekom so stil eelt?

    2009/10/18 om 17:20

    • Ag, dit gaan ‘n bietjie woes met my Boervrou. Maar ek beplan darem al my comeback!

      2009/10/19 om 19:45

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s