Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Die beste mans ooit (1): Frank Frazetta

Spesiaal, en op versoek van Vlam, het ek besluit om nou en dan iets oor mans op te sit.Ā  Frank Frazetta is seker my gunsteling kunstenaar, en ek dink hy is dalk nogal mooi vir vroue om na te kyk:

frank

frank2

Daar is baie van sy goed op my blog, maar hier is nog iets – net om jou ‘n idee te gee hoe fantasties sy hande is:

frank-se-meisies

32 responses

  1. Ek stem Eeltjie… Hy is ‘n ongelooflike fantasie (for the lack of a better word) kunstenaar… Hy self is erg hot! Check net die bike!!!!! :mrgreen:

    Like

    2009/10/03 om 08:52

  2. Ja-nee. Verseker ‘n piece of orraait. Dankie, Eelt. Beslis beter as vet hasies. šŸ˜‰

    Like

    2009/10/05 om 10:05

  3. Andrew

    ” … en ek dink hy is dalk nogal mooi vir vroue om na te kyk.”

    Hahaha … Eelt jy hoef nie so te keer vir jou wickets nie. šŸ˜†

    Nice post!

    Like

    2009/10/05 om 15:55

    • Andrew, kan ons nou asseblief ‘n kiekie van jou te siene kry… ek wil sien of jy so hot is soos wat jy in my fantasies is! šŸ™„

      Like

      2009/10/06 om 23:38

      • Jaaa, Andrew. Ek sal hom even vir jou post. šŸ˜‰

        Like

        2009/10/07 om 11:08

        • Jou twee GROOTSTE aangangers vra mooi… baie mooi… met ‘n lip-aflek-lekker tjerrie on top! :mrgreen:

          Like

          2009/10/07 om 11:14

          • Andrew

            Ek het ook ‘n fantasie … ek wil julle tweetjies uitneem, nie vir koffie nie, nie vir ‘n double thick milkshake by die Spur nie, maar na ‘n gay bar in Seepunt … met regte alkahol. šŸ‘æ

            Vlam, hulle het ā€˜n dans paal, ek en Girlie sal jou join. šŸ˜†

            Like

            2009/10/07 om 12:37

            • Ha! Jy hoef nie die onderwerp so vinnig te verander nie!

              Like

              2009/10/08 om 21:33

              • Maar dit klink mos na my tipe ding daai, Andrew! šŸ˜†

                Onthou net, ek ‘doen’ slegs stainless steel, ne? Wil tog nie splinters in my handjies he nie. :mrgreen:

                Like

                2009/10/08 om 23:35

  4. Andrew….. Ons sal jou verseker te gemoed kom as jy vir ons ‘n kiekie stuur. Ek en Vlam skrik nou nie vir ‘n paal nie….. Verseker nie as daar drank betrokke is nie :mrgreen:

    Like

    2009/10/08 om 03:01

  5. Ai! Ek’s so stupid! Eelt soek mos hoeka nou na manlike modelle…Andrew????? Kom, vir Volk en Vaderland, toe? šŸ˜†

    Like

    2009/10/08 om 23:39

    • Andrew

      Wahahaha … ek kan sien dat julle tweetjies saam ā€™n gevaarlike kombinasie is. As julle ooit Kaap toe kom om te kuier, sal ek reĆ«l dat die Riot Control die paaie af spĆŖr. šŸ˜†

      Like

      2009/10/12 om 20:42

      • Ai Andrew….. Dis maar die prys wat ons twee betaal vir gewildheid… Die Riot Squad gaan hulle hande vol he om ons fans van ons af weg te hou… Elke man wil ons he en elke vrou wil soos ons wees…. Dis regtig swaar se ek jou :mrgreen:

        Like

        2009/10/13 om 11:01

        • Girl…die vrouens gaan ons ook wil he… šŸ˜Ž

          Like

          2009/10/13 om 11:30

          • Vlam! Ek het vir ons ‘n theme song gekry! Edit version natuurlik šŸ˜‰
            Moenie prentjies kyk nie… luister :mrgreen:

            Like

            2009/10/13 om 13:51

            • Ek bedoel edited version

              Like

              2009/10/13 om 13:53

              • Jy’s stout, Girl. šŸ˜†

                Like

                2009/10/13 om 14:12

            • Dankie dat jy so bietjie die verskeidenheid vermeerder Girltjie. Die meisies in die video doen my niks, maar ek is seker baie van my lesers sal van hulle hou!

              Like

              2009/10/13 om 21:47

              • Ai Eelt…. Dit gaan NIE oor die meisies NIE… maar die WOORDE… Ek en Vlam se nuwe tema liedjie… šŸ˜› Men want us, Women want to be us! šŸ˜‰

                Like

                2009/10/14 om 13:35

  6. Andrew

    Eish … ek meen Vlam en Girlie saam, nie Vlam en Eelt nie. šŸ˜‰

    Like

    2009/10/12 om 20:45

    • Oeg, maar ek is seker ek en Eelt sal ook kookwater wees. :mrgreen:

      Like

      2009/10/13 om 11:32

      • Oe, jy is minstens ewe stout Vlam, maar ek is seker jy is reg!

        Like

        2009/10/13 om 21:48

  7. mmmmmm … šŸ˜†

    Like

    2009/10/14 om 18:59

  8. Ek sit nou net en wonder…

    Where in the world is Andrew? šŸ™„

    Like

    2009/10/16 om 14:04

    • Ek dink ons het hom bang gemaak, Girl… šŸ˜Æ

      Like

      2009/10/19 om 10:22

      • Dalk het hy ‘n tjerrie erens opgetel en ons is nie meer goed genoeg nie? šŸ˜•

        Like

        2009/10/19 om 16:18

        • Andrew

          Wat, ‘n tjerrie? Hulle moet eers wag. Ek het verlede jaar gesĆŖ geen meisies vir ten minste ‘n jaar nie, en ‘n jaar is nog nie verby nie.

          Iemand het eenkeer geskryf: ā€œ… al hoe meer meisies verloor hulle maagdelikheid op ā€˜n bitter jong ouderdom, wat bly oor vir haar huweliksmaat eendag?ā€

          Pfew dis hectic … geld dit vir mans ook?

          Ek spaar myself vir die volgende meisie šŸ˜‰ … miskien groei my cherrie (virginity) weer terug. :confused:

          Like

          2009/10/20 om 22:14

          • Soveel outydse waardes, Andrew? šŸ˜Æ

            Komaan, Eelt! Watter hasie gaan jy volgende uit die hoed trek? :mrgreen:

            Like

            2009/10/20 om 22:38

            • Wel, ek weet nie of my nuutste poging dalk in jou lyn is nie?

              Like

              2009/10/20 om 23:19

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.