Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Vloer cutie

vloer-cutie

8 responses

  1. Jip, dis waar. Voete groei nie goed in skaduwee nie.😉

    2009/10/22 om 14:47

    • Sjoe, ek het ‘n harde week gehad, ek vang nou eers jou kommentaar!
      (en boonop met hulp van Xena s’n)!

      2009/10/23 om 18:04

  2. Sulke dun enkeltjies? Daar is mense wat in ekstase sal wees daaroor.

    2009/10/23 om 11:56

    • Dis waar Xena, daai enkeltjies is baie dun – te dun om die job te doen.
      As jy lekker kurwes het, het jy bypassende enkels nodig wat jou sal staande hou has jy byvoorbeeld ‘n groot swaard of byl hanteer. Ek sal bietjie soek na prentjies van meisies met enkels wat sal kan staande bly.

      2009/10/23 om 18:08

      • Jong Eelt, ek weet nie. Daardie enkels wys daar is niks met haar hart verkeerd nie. Dit maak haar ook lekker flink op haar voete. ‘n Noodsaaklikheid as sy met die swaard iets wil geteken.

        Sy kan natuurlik haar vyande dood sit, maar sy moet hulle darem eers onder kry.

        2009/10/24 om 00:41

        • Nee man Xena, sy is nie swaar genoeg om ‘n vyand dood te sit nie. En daai armpies sal nie ‘n groot swaard kan hanteer nie, wat nog van ‘n byl. Ek dink sy is skadeloos.
          Net goed om by mens se voete op die vloer te lê wanneer jy voor die vuur sit.

          2009/10/24 om 10:57

          • Net goed om by jou voete te le??? 😯 Praat jy nou van ‘n hondjie?

            2009/10/26 om 09:03

  3. Eintlik moet ek sê, ek verstaan wat hier gebeur het. Die kunstenaar het konsentreer op die belangrike dele (en dit mooi reggekry), maar die voete en enkels afgejaag en verwaarloos. Die voete en enkels lyk na ‘n 39 sekondes poginkie.

    2009/10/23 om 18:49

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s