Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Vryheid en sekerheid van die persoon

In die Handves van Regte van die Suid-Afrikaanse grondwet staan:

11.      Elkeen het die reg op lewe.
Vryheid en sekerheid van die persoon

veiligheid

12.      (1)     Elkeen het die reg op vryheid en sekerheid van die persoon, waarby inbegrepe is
die reg om –
(a)      nie arbitrêr of sonder gegronde rede vryheid ontneem te word nie;
(b)      nie sonder verhoor aangehou te word nie;
(c)      vry te wees van alle vorme van geweld van hetsy openbare hetsy private oorsprong;
(d)      op geen wyse gemartel te word nie; en
(e)      nie op ’n wrede, onmenslike of vernederende wyse behandel of gestraf te word nie.
(2)      Elkeen het die reg op liggaamlike en psigiese integriteit, waarby inbegrepe is die reg –
(a)      om besluite oor voortplanting te neem;
(b)      op sekerheid van en beheer oor die eie liggaam;

sekerheid

Hierdie inskrywing is geinspireer deur Prof. Tinyiko Maluleke

12 responses

  1. Sekerheid?

    Ek hou van die kiekie! Dis hoe ek tans voel.😉

    2009/10/28 om 09:14

    • Ek is so bly dat jy so voel, Girltjie! Vry en sorgeloos! Ek dink ek weet hoekom jy so voel.

      Ek het hierdie spesifieke fotos gekies, want die kans om ‘n vrou so kaal en onbevrees in SA se woude te sien is maar skralerig, en ek moet sê ek dink sy lyk vir my besonder weerloos.

      Mag die dag kom dat ons land wel so veilig sal wees.

      2009/10/28 om 23:28

  2. Erm… eintlik lyk sy vir my heel verward en doelloos soos wat sy daar rondloop!😕

    Vrek dis darem goeie fotografie! Ek is mal oor die komposisie!

    2009/10/29 om 15:31

  3. Nou maar reg…. Ek het in die bos gaan stap… Het gehou waarvan ek sien en nou is ek weer oraait!

    2009/11/03 om 11:27

    • Dis ‘n baie goeie interpretasie!

      2009/11/17 om 20:27

  4. Hoorie… ek dink hierdie nimfie se voete is nou al deur geloop…

    Dalk loop sy en soek jou… ?

    2009/11/12 om 08:48

    • Hel, ek hoop nie die arme nimfie het al moed opgegee nie!

      2009/11/17 om 20:28

  5. My kwit! Sy het jou waaragtig gekry! :mrgreen:

    2009/11/17 om 23:12

  6. En wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie?? 😯

    2009/11/20 om 12:34

    • Miskien, sal daar weer – eendag op ‘n reendag

      2009/11/20 om 19:33

  7. wel… Dit reen nou… so now is as good as any… Kom-kom!!! :mrgreen:

    2009/11/21 om 06:04

    • Ja-nee, Girtjie, die reendag het aangebreek!

      2009/11/21 om 12:14

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s