Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Eendag op ‘n reendag

Hierdie pragtige vrou is ook hier te sien

36 responses

  1. Eelt, hierdie is nou weer ‘n trappie agteruit. Terug by die hangprammetjies en ongeskeerde armhare. Tsk. Ek dog ons is al oor daai hurdle. 🙄

    Like

    2009/11/20 om 22:25

    • Ai Boends, ek het ge-relapse, ek moet erken. Ek het probeer om te vorder, maar dit was net skyn. As ek moet eerlik wees is hierdie seker die mooiste vrou op my blog (naas my pragtige blogvriendinne, natuurlik, wie se fotos ek seker nie mag opsit nie)

      Like

      2009/11/21 om 12:13

      • As ek so na jou ‘mooiste vrou’ kyk, dink ek ons skoonheid sal geen indruk op jou maak nie. 😈

        Like

        2009/11/21 om 14:45

        • Jy sal verbaas wees. In die algemeen verstaan vroue nie wat dit is wat hulle mooi maak nie. Kyk nou maar net hoe oninteressant die fotos in vrouetydskrifte is.

          Like

          2009/11/21 om 15:25

  2. Hmmmm…. Ek wonder…. Vlam

    Dink jy hulle sal ons skoonheid kan handle? 🙄

    Eeltjie… Sy het ‘n pragtige gesiggie… maar daai hang tieties is nou nie so bekoorlik nie… verduidelik wat haar so mooi maak?

    Like

    2009/11/22 om 22:09

  3. Sy kan amper ‘n strikkie met haar pramme om haar nek maak.

    Like

    2009/11/22 om 22:12

    • Strikkie? 😯 Eerder ‘n STRIK, sou ek reken.

      Like

      2009/11/23 om 12:06

  4. More Girltjie en Xena. Xena, as jy eers jou swaard en perd kom wys het kan jy sulke dinge met die meisies hier probeer – as hulle jou toelaat.
    Girtjie, behalwe nou dat alles volmaak is, is dit ook iets aan hoe ontspanne en natuurlik sy lyk.

    Like

    2009/11/23 om 10:16

    • Laat ek eerder nou stilbly… 🙄

      Like

      2009/11/23 om 12:11

  5. Jinne Eelt…. Staan stom!

    ENIGE ANDER MANS DAAR BUITE!!!!!!!!!! WAT KAN HELP…. EEN VRAGIE!

    Dink alle mans soos Eelt dink?

    Like

    2009/11/23 om 18:43

    • Girltjie, die honderde manne wat my blog elke dag besoek het een ding in gemeen: Hulle swyg soos die graf. Maar ek kan jou vraag beantwoord, dink ek. Die antwoord is nee, alle manne dink nie dieselfde nie. Tog is daar ‘n hengse behoefte na vroue wat natuurlik is.

      Like

      2009/11/23 om 23:36

  6. Oh ja…. hier word dit net weer bewys… swart en wit kiekies is maar net meer vlyend!(Is dit hoe ‘n mens dit spel?)

    Like

    2009/11/23 om 18:45

  7. More Eeltjie

    Ek het ‘n briljante plan…. Om te dink dis so vroeg in die oggend.

    Kry ‘n paar manne om vir jou te skryf oor die skoonheid van ‘n vrou en dan plaas jy dit anoniem hier. Klop sommer by die bloggers aan…. :mrgreen:

    Like

    2009/11/24 om 06:52

  8. Jis, Eelt, jy weet, ek voel nou sleg omdat ek so lelik van ‘n vrou praat. Nou sit ek en konsentreer hard om iets nice van jou mooi dame te se. Ek kan egter nie verby daai borsies kyk wat op haar naeltjie hang nie. Sy sou fantasties gelyk het met ‘n goeie bra en ‘n mooi rokkie. O ja, en ‘n lekker stywe broekie om die ou voorskootjie ook in posisie te druk.

    Like

    2009/11/24 om 10:51

  9. Vlam :Jis, Eelt, jy weet, ek voel nou sleg omdat ek so lelik van ‘n vrou praat. Nou sit ek en konsentreer hard om iets nice van jou mooi dame te se. Ek kan egter nie verby daai borsies kyk wat op haar naeltjie hang nie. Sy sou fantasties gelyk het met ‘n goeie bra en ‘n mooi rokkie. O ja, en ‘n lekker stywe broekie om die ou voorskootjie ook in posisie te druk.

    Ek stem saam met almal hier wat kommentaar lewer Eelt, ons vrouens dink dan seker “anders” as dit by ons geslag kom – oor hoe mans ons eintlik sien. Ek sou eintlik meer hier wou “quote”… miskien is ‘n paar van ons net te kieskeurig as dit kom by sekere dinge. Ek is bly daar is mans soos jy, ek dink baie vroue is bly daar is ouens soos jy, want dan sou vrouens soos die vrou – wat nogal ‘n mooi gesig het! – sonder ‘n man wees! Ek dink sy het baie meer guts as ek. Ek sal nie eers so gaan staan en poseer nie, wat nog te se as ek so moes lyk! Dus, ek “bewonder” haar…lol!

    Like

    2009/11/25 om 21:44

    • Hello Nikita, lekker om jou weer te sien.
      Ek is baie bly dat hierdie vrou, een van die mooistes in die wereld, ons bederf het met ‘n paar fotos.
      Sommige mans is maar simpel snobs, dink ek. Hulle wil, ter wille van manlike aanvaarding, ‘n meisie he wat min of meer soos Barbie lyk. En die idees oor hoe ‘n vrou **moet** lyk (soos Barbie) is maar onlangsrig deur maatskappye bedink.
      Maar as hulle eerlik sou wees, sal die meeste mans hierdie vrou nie net bloot aantreklik vind nie, maar eerder diep, roerend, en hartstogtelik mooi.
      So dis eerder ons manne wat moet bly wees.

      Like

      2009/11/26 om 19:26

  10. Ek dink vrouens misgis hulle soms oor dit wat mans aantreklik vind. Ons kyk heeltemal te krities na onsself. Nie alle mans soek ‘n leekop Barbiepop nie. Hierdie vrou lyk beslis nie op haar beste kaal nie, maar sy het ook beslis potensiaal as sy haarself goed versorg en klere aantrek wat haar liggaamsbou vlei. Die hangtieties is dalk van kinders borsvoed, so al wat dan permanent gaan help, is plastiese chirurgie.

    Like

    2009/11/29 om 23:01

    • Ai Sonkind, jou comment begin so belowend met daai eerste 3 sinne, maar daarna stem ek nie meer saam nie. Virseker misgis vroue hulle soms oor dit wat mans aantreklik vind.
      Maar hierdie vrou lyk juis kaal op haar op haar heel mooiste en asemrowendste.
      En sy moenie vir plastiese sjirurgie gaan nie, want sy is juis in daardie departement vreeslik mooi

      Like

      2009/11/30 om 09:59

    • Sy moet eintlik altyd kaal loop. As dit koud is, moet daar 10 meisies met fakkels saam met haar loop om haar warm te hou.

      Like

      2009/11/30 om 21:40

      • Met so speklaag het sy geen fakkel-draende meisies nodig nie. 👿

        Like

        2009/11/30 om 22:56

      • Eelt, ek dink jy verdien ‘n reward! Waar is al die gesette dames dat hulle kan sien hoe ‘n man voel oor sulke “lywe”. Ai, ek bewonder jou ook, maar ek weet nie of ek so sou voel het as ek ‘n man was nie. Manlief diekant het ook die foto’s gesien (natuurlik via my lesery hier) en hy dink/voel “anders” – dus 10/10 vir jou! 🙂

        Like

        2009/11/30 om 23:05

        • Nikita, hierdie vrou is nie “geset” of nie. Ek het wel al fotos van vet vroue wat vir my mooi is opgesit, maar hierdie een is nou rerig nie een van hulle nie.
          En wat manlief betref, moenie te veel eerlikheid van hom verwag wanneer ander vroue se lywe ter sprake kom nie – onthou sy eerste plig is om jou gelukkig te hou, en dit beteken om te sê wat jy wil hoor! Die werklikheid is dat ‘n wye verskeidenheid lyfvorme kan mooi wees vir die meeste mans, en dat mooiheid boonop baie moelik vas te vang en te beskryf is.

          Like

          2009/12/02 om 23:29

          • 😯 eelt! Wat noem jy dan vroue wat 50 kg weeg? 🙂 wat is vir jou maer/rietskraal/verhongerd/uitgeteer/vet/geset/…wat noem jy ‘n vrou wat 50kg weeg (lengte normale lengte van so 1,65m) en dan 70kg vir dieselfde lengte en dan 120kg vir dieselfde lengte..of plaas vir ons foto’s en se hoe jy hulle sal beskryf. Ek stem saam met jou siening van die mans – maar ek dink in my geval is manlief ernstig genoeg oor wat hy se – ek trust hom en ken hom darem al goed. 🙂

            Like

            2009/12/03 om 01:57

            • OK, 1,65m en
              50 kg: Slank
              70 kg: Slank
              90 kg: Mollig
              120 kg: Mollig

              Like

              2009/12/03 om 08:12

              • Dankie eelt, en wat weeg die meisie in jou foto hier? Wat sien jy dan as “vet” as jy vir die Staatsdiens werk en jy was 1,65m en jy’t 90kg geweeg, het hulle jou nie oorweeg vir ‘n Permanente aanstelling nie- jy sou eers ‘n doktersverslag moes indien. Tensy hulle regulasies verander het. 🙂

                Like

                2009/12/03 om 09:20

  11. Eelt, ek hou al hoe meer van jou 🙂

    Like

    2009/11/30 om 22:55

    • Ag dankie Sonkind, dis lekker om te weet!

      Like

      2009/12/02 om 23:00

  12. Nikita, ek reken sy weeg so 80kg. Enige iemand wat vetter as die gemiddeld is, kan seker maar vet genoem word, maar ek wens net mense wil dit meer aanvaar en geniet dat daar vet vroue is. Dit moenie so ‘n kwessie gemaak word nie, en so ‘n belediging wees nie.

    Wat die staatsdiens betref, ek kan my dit nogal goed indink – dis ‘n tipiese voorbeeld van burokratiese gemeenheid. ‘n Staatsamptenaar met baie meer mag as wat iemand met sy mentaliteit behoort te hê, dink regulasies soos daai uit. Ek hoop maar net dis nie meer so nie.

    Like

    2009/12/03 om 18:38

    • Eelt, Ek waardeer dit dat jy so eerlik is oor groter vrouens. Daar is min mans soos jy. Ek dink die Staatsdiens wou seker maak hulle verloor nie te veel as dit by mediese eise kom nie. Oral waar ek kom moes ek nog altyd mediese vraelyste invul, selfs hier in die UK, ek was gelukkig tot dusver om nie vir allerlei “toetse” te gaan as jy oor hul “beperking” gaan nie. Ek weet net ek wil myself nooit bokant ‘n sekere gewig weeg nie, eerstens oor gesondheidsredes en tweedens omdat ek nie ekstra geld wil uitgee op ‘n tweede klerekas nie…lol! Lekker naweek vir jou. Ek vat nou my baadjie en die skoene wat ek gister vergeet het – nogal in jou badkamer! – en loop nou eers! 🙂

      Like

      2009/12/04 om 02:13

      • In my badkamer! Nikita jy’s nog lawwer as sekere ander mense wat ek nou aan kan dink.

        Like

        2009/12/05 om 22:32

        • Ook maar goed jy noem geen name nie… 👿

          Like

          2009/12/06 om 12:22

  13. Delfie

    Oom ek wil net iets vra… Waar het oom die foto’s van my ma (Vlam) gekry??? Ek sal nooit weer na haar kan kyk uit dieselfde oogpunt uit nie… Haha! Nee maar oom, alle grappies op n stokkie. Is oom ‘n kunstenaar? Andersins is dit maar bietjie weird, al die kaal, rond en plomp vroue…

    Like

    2010/02/20 om 19:52

    • Gits Delfie, ek het nie geweet dis jou Ma nie jong!
      Maar alle grappies weereens op ‘n stokkie: veronderstel vir ‘n oomblik ek is nie ‘n kunstenaar nie. Sou dit nie baie onregverdig teenoor nie-kunstenaars wees as dit net OK was vir kunstenaars om die skoonheid van ronder vroue te bewonder nie?
      Dis hoekom ek maar sal sê ek is ‘n kunstenaar – om my te beskerm teen beskuldigings van weirdness.

      Like

      2010/02/20 om 20:51

    • As ek my sonde nie ontsien nie… 👿

      Eelt, dis nou wat gebeur as ‘n kind ‘n kunstaak (oor Venus van Willendorf) het, en haar liewe ma wys haar ‘n blog wat vet vroue besing. Tsk. 😯

      Like

      2010/02/20 om 21:08

      • Haai, ek het nogal iets oor Venus geskryf – hier:

        Venus is mooi

        Dis nou ‘n goeie onderwerp vir ‘n taak, en dankie dat jy my blog aanbeveel het!

        Like

        2010/02/21 om 15:13

  14. Terug pieng: Toentertyd | Eelt

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.