Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Frank Frazetta says: Smoking doesn’t pay

smoking-doesnt-pay

Sien ook: Hou op rook!

 

10 responses

  1. Nou ja, ek het al die bekeerde fillistyne lank kans gegee om die riel hier te kom dans, maar nou gaan ek maar my ou commentjie los. 😉

    Frank Frazetta se gat. Rook is lekker. Rook is gesellig. I LUV smoking! :mrgreen:

    2009/11/29 om 23:56

    • Ne!
      En dis nou iemand wat die Comrades wil hardloop!

      2009/11/30 om 09:38

      • Die pakkie hardloop natuurlik saam met my, wat het jy gedink? 😆

        Toemaar, Eelt, my longkapasiteit is fenomenaal. Met of sonder sigarette. 😉

        2009/11/30 om 10:31

        • Ek het eenkeer van ‘n ou gehoor wat marathons hardloop, en so nou en dan, in die hardloop, ‘n sigaret rook. Jou longkapasiteit is seker vergelykbaar.
          Waaraan skryf jy dit toe?

          2009/11/30 om 21:51

    • As dit so lekker is, hoekom wil almal ophou?

      2009/11/30 om 21:52

  2. Ek is regtig bly ek het opgehou rook… behalwe dat ek met brongitis amper ‘n draai in die hospitaal gaan maak het, voel ek BAIE beter.

    My hare ruik na sjampoo, my klere na stasoft… I just laaik it! 😉

    2009/11/30 om 21:01

    • Mooi so, Girltjie, ek is bly iemand het die lig gesien!

      2009/11/30 om 21:52

  3. Sal ek nou hier opgewen raak, of wat?! 👿 Ek los die inskrywing doodstil uit, wag vir die bekeerdes om te kom ja en amen, maar niks nie. Toe los ek my pro-rook commentjie, en gedorie, hier sak die Fillistyne my toe. 😯

    Maar ja, daar is niks so erg soos ‘n gewese roker nie. Pynlik, pynvol, pyn innie gat. En Frank se gat nog steeds. :mrgreen:

    2009/11/30 om 23:02

  4. Andrew

    My stamina en energie vlakke is deur die dak vandat ek opgehou het en statisties gaan ek al klaar meer as ‘n week langer leef … al is dit op ‘n ventilator en long masjien. Vlam you must go for it, jy sal nie spyt wees nie.😉

    2009/11/30 om 23:10

  5. O…ok .. nou sien ek dis oor “smoking”. Die ou KAN MAAR sketse maak hoor! Friggin briljante kuns!!

    2013/12/27 om 11:42

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s