Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Woudnimfie

Ek gaan vir ‘n tydjie groet – sal nog steeds by julle blogs uitkom, maar net vir ‘n rukkie stop hier, en ek wil vir een en almal wat hier gekuier het, dis nou al die beeldskone vriendinne in my blogroll, asook Andrew, baie dankie sê – dit was pret!  En aan julle almal ‘n wonderlike kerstyd, en ‘n baie gelukkige 2010 toewens.

9 responses

  1. Is jy nou bang of gaan jy net rus? 🙄

    Jou woudnimfie is fraai. 10/10 daarvoor. 😉

    2009/12/06 om 12:25

  2. Kan ons nie ‘n brunet woudnimfie kry nie? Pretty please! I am not into blondes, unless they are men😈

    2009/12/06 om 18:48

    • Jy’t ‘n punt beet, Son. Hoe lyk dit met ‘n brunet voor jy nou rerig waai, Eelt? Ene met ‘n krismisvader-suit, of so iets. :mrgreen:

      2009/12/06 om 19:47

  3. Bwahahah….. Van wanneer af plaas Eeltjie nou kiekies van die dames wat ONS aantreklik vind? 😛 😛 😛 😛

    2009/12/07 om 08:49

  4. Het iemand Eelt oorgeneem? 😯

    2009/12/07 om 11:29

    • Ja, die Aliens van die Maer-planeet… 😉

      2009/12/07 om 20:36

  5. Heerlike Kersfees vir jou ook. Happie stukkie koek: http://boervrou.wordpress.com/2009/12/07/flop-vrye-vinnige-kers-koek/

    2009/12/07 om 22:00

  6. Ek stem saam…10/10 vir hierdie ene…Geseende Kersfees vir jou! Voorspoedige Nuwe Jaar!

    2009/12/24 om 22:44

  7. alan

    jy is beeldskoon

    2012/10/14 om 15:27

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s