Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Brunet woudnimfie in die son

Ek is so versot op vroue – die groot ligpuntjie in my lewe.  Wat sou ek gedoen het in ‘n wereld met net mans?  Ek sou lankal van myself onstslae geraak het, dis wat.    Sonkind en Vlam het nog laasjaar gesê ek moet bietjie brunette opsit, en ek was nou wel ‘n bietjie stadig, maar ek het darem nie vergeet nie.

10 responses

  1. Ouboet

    Pragtig!! Waarlik n pragtige voorbeeld van die vroulike vorm!!

    2010/01/24 om 20:22

  2. Net jammer vir daai tanne!

    2010/01/25 om 10:29

  3. Gesplete persoonlikheid…die een tietie kyk op, die ander ene af. 😉

    Girl, ons sal moet oppas. Lyk my Eeltjie het bietjie ondersteuning bygekry… 😯

    2010/01/25 om 12:14

  4. Plaasjuppie

    Haar TT’s (Tanne en Tieties) lyk vir my heel fine. Ek dink nogal dis ‘n heel mooie meisiekind.

    2010/01/25 om 14:37

  5. Aha, hierdie keer het ek 2 manne aan my kant!!! Dames, let bietjie op hoeveel keer meer genadig is die manne. En julle is vir die eerste keer aan die verloorkant.
    @Vlam: Gesplete persoonlikheid van alle dinge! Ek is verstom!

    2010/01/25 om 21:19

    • mans 1….. Girl en Vlam 298

      Dis fine… ons gee julle toe.. die een keer! :mrgreen:

      2010/01/26 om 11:42

      • Nee dis waar Girltjie. Maar nou het die gety gedraai!

        2010/01/26 om 20:16

  6. Sies Girl en Vlam – die girl is nie perfek nie, maar sy is beslis ook nie lelik nie. Sjoe, vroumense kan darem ongenadig wees😆

    2010/01/26 om 21:21

    • Woohoo! Nou raak dit ‘n whitewash! Mooiso Son!
      En op ‘n manier lyk perfek vir my soms bloot netjies – dis juis die met ietsie wat nie 100% volgens die norm is nie, wat my aandag trek.

      2010/01/26 om 22:32

  7. johan

    hi julle is baie seksie hou so aan dis baie mooi eks mal daar oor weet net nie waar julle bly anders kom ek vir julle kuier en dan loop ons saam

    2016/05/24 om 16:13

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s