Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Is ek mooi?

onsekerheid

10 responses

  1. Deksels, en is sy nie!!

    Like

    2010/02/21 om 20:20

  2. Sy is beslis mooi, Louwie, maar nou nie naastenby so mooi soos die ander godinne op my blog nie. Om die waarheid te sê, as sy ‘n blaadjie uit hulle boek wil neem, en net bietjie onstspan, sal sy twee keer mooier lyk.
    Soos dit is, gee sy my stres.

    Maar die fotograaf bewonder ek. Hy is ‘n ware towenaar, of hoe?

    Like

    2010/02/21 om 20:43

  3. Ja, jy is mooi, Pop. Heeltemal te mooi. 😆

    Like

    2010/02/21 om 21:09

  4. Frank

    Ek wonder hoe sy van binne lyk. Sy lyk redelik intelligent – maar is sy regtig?

    Like

    2010/02/25 om 18:41

    • Hello Frank – Ja hierdie soort foto is seker bedoel om mens sulke dinge te laat dink.
      Ek dink sy is intelligent, maar sy is ‘n hulpelose gevangene van ‘n sekere soort statusbewustheid. En sy weet nie hoe om gelukkig te wees nie.

      Like

      2010/02/25 om 22:28

  5. bbm29B660A2

    Ja dit laat n mens dink !!!

    Like

    2014/01/02 om 14:07

  6. Petrus

    Ai jy is so pragtig en n sexy meisie.

    Like

    2014/09/27 om 22:47

  7. Petrus

    Ai jy is n pragtige meisie.wat kan ek se groetnis.

    Like

    2014/09/27 om 22:48

  8. jassie

    maak nie saak wat ons glo, dis wat sy glo wat saak maak

    Like

    2014/10/21 om 08:41

  9. lankatleties

    Baie sexy. Sjoe wil gesels.

    Like

    2015/05/10 om 11:54

Lewer kommentaar op jassie Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.