Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Rooikop appie

6 responses

  1. Jou girls word al hoe maerder…en kaler… 😆

    2010/03/10 om 10:15

    • Te maer en kaal om gesinsvriendelik te wees?
      Ek sal ‘n plan moet maak!

      2010/03/10 om 20:53

  2. Hahaha…Eelt, dis baie gesinsvriendelik! Pa en seuns geniet dit vreeslik, en ma en sus meng hul nie met die semels nie. :mrgreen: (Maar ek is baie,baie bang om na ‘n valskermspringery te gaan kyk. Sal ek dit oorleef??) 😯

    2010/03/11 om 17:42

    • Haai jinne Vlam,lyk my jy neem hierdie hoogtevrees ding ERNSTIG op!
      Al wat ek kan sê is dis ‘n skouspelagtige foto. Of dit vreesaanjaend is, kan ek nie sê nie, maar vir my is dit baie mooi.
      Ek het ander fotos wat meer vreesaanjaend is, wat ek nog sal opsit vir jou plesier.

      Anyways, ek is bly jy het nou hierdie blog as gesinsvriendelik gesertifiseer!

      2010/03/11 om 21:08

  3. Haz daz

    Geniet die foto’s

    2011/12/25 om 09:20

  4. Classy lass!!!

    2015/08/04 om 01:46

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s