Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Perfek, nes ek is

3 responses

  1. Jinne…. Ek was moer lanklaas hier… en NIKS het verandernie Eetjie,,, 😐

    2010/04/10 om 22:23

    • Whoohoo! ‘n Besoek van Girltjie! Ek voel geeerd, en ek moet sê jy is heeltemal reg: Niks het verander nie. Eelt se liefde vir natuurlike vroue, en sy veldtog om vetaanvaarding, is hier om te bly. Al gaan dit soms ‘n bietjie stadig.

      2010/04/11 om 17:54

  2. Ai… Ek het so bietjie gedros… Sal wel so nou en dan ‘n ogie gooi op my lekker kuier plekke! Die rus was brood nodig though…..

    Het net die naweek besef na een van my en my pa se gesprekke (een van daai waar die sielkundige in hom uitkom) ek kan dalk minder blog maar ek moet nie ophou nie!

    2010/04/11 om 22:22

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s