Kaal meisies, mooi natuurlike vroue. Die mooiste fotos ooit. Die beste mans ooit

Vet pret

Sê nou die liggaamsfasciste en ander inmengerige busybodies kry dit reg om die oorlog teen vet te wen, en alle vroue was presies ewe slank.  Gelukkig kan dit nie gebeur nie, maar sê nou maar.   Hoeveel minder pret sal daar nie gewees het nie?

10 responses

  1. Ag nee wat, hoe verskriklik vervelig sou dit nie gewees het nie? Enige vrou, maer, mollig of oorgewig is sexy solank sy net gemaklik in haar eie vel is. Ons kan tog ook nou nie almal met ‘n “airbrush” rondloop nie 🙂 – my handsakkie is te klein daarvoor.

    Like

    2010/05/31 om 09:07

    • Ek stem, Charms, ‘n vrou wat dit verstaan is soos ‘n vars lentebriesie, maar nogtans is daar sommiges wat nie wil rus kry nie, asof hulle ooit almal dieselfde sal kry. Ek kan so vies raak!

      Like

      2010/06/02 om 23:39

    • Ek loop met my airbrush, maar hel, die replies as ek wil verf koop….’jammer dame, maar ons is uit menskleur vandag!’ WTF!!

      Like

      2010/06/07 om 10:49

  2. Bwhahahahha…. Dis funny! Ek laaik! :mrgreen:

    Like

    2010/06/02 om 08:38

    • En ek laaik dit dat jy nog hier rond ‘n draai maak, Girltjie!

      Like

      2010/06/02 om 23:39

      • Ek is nog oral… ek comment net nie meer nie! 😕
        But this one deserves a comment! 😉

        Like

        2010/06/04 om 00:21

        • Dis tog lekker as mens weet jy lees nog – en sonder ‘n comment nou en dan weet mens mos nie.

          Like

          2010/06/05 om 10:25

  3. PlaasJuppie

    Daai minolta sal in die vervolg weet om sy woorde te tel 🙂

    Like

    2010/06/09 om 14:15

    • Beslis PJ, mens moet versigtig wees om nie ‘n vrou te beledig nie!

      Like

      2010/06/10 om 21:15

Lewer kommentaar op hierdie inskrywing

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s